Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Squirrel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Fox & Squirrel
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annelie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Lieflike huis met drie kaggels en warm beddens vir die winter.

Ruim huis met lieflike houtmeubels en drie kaggels. Dankie vir die hout en firelighter. Baie gerieflike en maklike in- en uitteken. Gemaklike beddens met elektriese komberse. Pragtige uitsig op die water. Bad in die een kamer is nou al 'n paar jaar lank gekraak, maar hierdie keer het dit baie gelek - die hele toilet was onder water. Sitkamerbank is afgeleef en van die matte het ook al hulle leeftyd gehad. Van buite lyk dit ook slordig omdat dit 'n verf kort omdat die rankplant afgehaal is. Dit bly steeds 'n pragtige plek en dit sal jammer wees as die eienaars nie nou hulle hand daarop hou nie.

Gerard S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard S

Very pleasant.

We were previously residents in the complex. Wife's long-time wishlist to stay in Fox & Squirrel. Daily walks over the mountain and through the nature reserve.

Cindy D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Rustig en koud maar snoesig.

Ek was by Fox & Squirrel op 'n baie koue naweek, maar die baie kaggels het heeltemal opgemaak daarvoor. Die plekkie is stil en baie veilig. Die huis is goed toegerus en baie mooi. Die enigste negatief wat ek kan noem is dat daar nie onderdakparkering is nie.

Dewald W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W

Reg by die dam vir visvang.

Daar was wel 'n lek in die dak tussen die kombuis en een slaapkamer. Water het in gestroom met die reën. Die handstort in die bad was stukkend. Die parkeerplek is ook 'n probleem. As die bure daar is, kan mens nie by jou eenheid uitkom nie. Ook nie baie privaat nie, huise te op mekaar. Nie vir iemand wat rus en vrede soek nie.

Tony K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K

A wonderful, very well-equipped cottage in the middle of Dullstroom.

We only stayed for one night en route to the Kruger Park, but the cottage is very well-appointed and equipped. A wonderful base from which to explore the region. Warm as well, despite being in the middle of an intense cold snap.

Fox & Squirrel se terugvoer

Thank you Tony.
Trust to see you soon again.
Regards,

Fox & Squirrel
Jean-paul H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean-paul H

Beautiful and neat with everything you need.

Really enjoyed our stay.

Tanja C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja C

Rustig, stil en goed vir die siel.

Dit was my en my man se huwelikherdenkingsnaweek. Vir 'n beter, mooier en meer romantiese plek kon ons nie vra nie. Ons het heerlik gekuier en met die ysige weer was die kaggels in die huis net die beste medisyne. Ons het heerlik gerus en was min lus om terug Gauteng toe te gaan. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Rudolph V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

Baie gesellig, gemaklik en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Akkommodasie is uitstekend. So lekker met die dam op jou voorstoep.

Jurie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie G

Baie aangenaam.

Die verblyf kom teen 'n premie, maar sal dit aanbeveel.

Sonette Du Toit D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette Du Toit D

Baie mooi plek

Dit was net ek my man en 2 kinders ,maar ons het die aand daar opgedaag en dit was een groot huis kan j se met baie slaap plek.Baie mooi in die plek en dit het 'n verskriklike mooi uitsig!!!Ons het baie lekker daar geslaap en was maklik om die sleutel te kry en vrou was baie vriendelik en behulpsaam

Fox & Squirrel se terugvoer

Sonette, baie dankie vir jou terugvoer

Fox & Squirrel
H-j V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H-j V

Dit was 'n fantastiese plek om te bly. Luuks en alles is daar wat mens nodig het.

Baie lekker gekuier in die huis. Alles was 100%.

Fox & Squirrel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer

Fox & Squirrel
Lurina H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lurina H

Great location, lovely interior, fabulous ambiance! I will definitely return.

Totally worth it to book through the website. The guesthouse had everything you need to be comfortable. Stunning view. Very tranquil environment. Perfect place to recharge or for a romantic weekend.

Clerissa J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clerissa J

Regtig mooi en rustig.

Perfekte plek om te gaan rus. Stil en rustig.

Neels B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B

Lekker.

Lekker woonhuis vir 'n paar vriende en loopafstand dorp toe.

Laurné V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurné V

Absoluut die moeite werd.

Ons 2 jack russels het ook die trip geniet. Huis is netjies ingerig en cozy.

Welna S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna S

Wonderlik soos altyd!

Wonderlike verblyf soos altyd! Uitsig oor die dam onverbeterlik!

Fox & Squirrel se terugvoer

Baie dankie Welna!

Fox & Squirrel
Tanja C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Dit was heerlik, plek was pragtig en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Toe ons daar kom was dit reeds laat en is 'n lamp vir ons aangelos. Ons het ook heerlike sjokolade en sjerrie bederf gekry. Sal beslis weer gebruik maak van hulle. Ons as vriendinne kon rustig kuier in 'n veilige omgewing. Die huis was netjies en baie goed ingerig.

Fox & Squirrel se terugvoer

Baie dankie Tanja.

Fox & Squirrel
Andre M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Great plek! Baie lekker gekuier.

Sien sterre.

Fox & Squirrel se terugvoer

Baie dankie André. Ons waardeer jou terugvoer!

Fox & Squirrel
Sonja B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Waarde vir geld.

Die kamers is ongelooflik koud, selfs met die kaggels en paneelverhitters aan. Lugversorger moet dalk oorweeg word.

Fox & Squirrel se terugvoer

Hello Sonja,

Baie baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ek sal dit definitief met die eienaars opneem.

Groete,
Anita Oosthuizen

Fox & Squirrel
Annelie W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie W

Baie spesiale wegbreekbestemming!

Keurige, gesellige, huislike verblyf in pragtige omgewing. Vlieghengelaar se droom. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Patrita V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrita V

Groot huis,ten volle toegerus en pragtige ligging op die dam.

Groot vakansiehuis met 4 slaapkamers en badkamers vir groot familie. Dorothy was 'n groot bonus vir die skottelgoed was, baie dankie. Huis is mooi onderhou en baie mooi toegerus met als wat mens kan nodig kry. Pragtige ligging teenaan die dam met groot gras-area vir kinders om te speel. Baie veilig gevoel in die veiligheidskompleks. Heerlike stoep vir kuier. Miskien sou 'n afdak help om die son en reën weg te hou en die stoep nog meer gesellig maak. Die Weber-braai was redelik opgeroes en kort beslis vervanging.

Marnus M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus M

Baie rustig

Baie netjies, rustig, en toeganklik met alles wat jy nodig het. Ligging baie goed.

Marilize S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S

Julle het aan alles gedink, ambiance musiek, cherry, selfs sjokolade treats, awesome!

Dis in 'n veilige ligging, alles wat nodig was en nog soveel meer om ons verblyf gemaklik en heerlik te maak!

Roe M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roe M

A peaceful and secure location to unwind.

The house is neat. It has 4 bedrooms, 2 big baths and two tiny showers. All the rooms are furnished in lovely antiques, but probably overdone for a holiday rental. The upholstery/carpets need a good spring clean. Nice fireplace for the cold nights plus some wood supplied. Generally a very nice place on a security controlled estate, including an alarm. Everything you need is in the house except a non stick pan. Clean linen, towels, etc. are not to be faulted. There is a Weber braai outside but the patio area does not have very comfortable seating to enjoy the view of the dam, which is a pity. This is the real serene part of the house/location.

Vanaf
Vanaf R4 965
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 965
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNDg1YWZlLTE2NmUtNGViMC04ZTIyLWM0NGVhMDFiYjU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 965 per nag, vir 8 mense 24 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.412350569689 30.109094381332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang