Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 541 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal Fox Den sterk aanbeveel. Ideale opsie vir oornag tussen die Kaap en Gauteng! Vriendelike ontvangs, skoon kamer, goeie beddens, kombuis goed toegerus. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Vriendelike diens en gasvry. Baie skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame diens. Ons het dadelik tuisgevoel. Hulle het ons geakkommodeer met vriesplek vir ons vis vanaf die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ace L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Was net oor nag daar, maar sal aanbeveel. Ja, dankie, ons het. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike skoon, netjiese oornagverblyf. Perfekte oornagplek. Alles wat jy nodig het - selfs muffins, koekies, sappies, ontbytpap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons kuier was baie huislik en gerieflik. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons blyplekkie was oulik en goed ingerig. Ons het die aand gebraai en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Verwelkomend en ontspannend. Dit was baie lekker en ontspannend. Ons het so welkom gevoel. Sien ons beslis weer 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sume L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie vriendelik verwelkom deur Roland. Die plekkie is baie netjies met alles wat. Ja, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Halfpad oornag. Perfek vir 'n oorslaap oppad na die see. Die eienaars is baie hulpvaardig. Eenheid het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker, salig, rustig, kinder vriendelik. Ons het twee keer op ons reis in Fox Den gebly. Ons het twee klein kindertjies, en met die lekker groen gras waarop hulle rondgehardloop het, onder die hoë bome was dit beslis soos 'n oase in 'n woestyn. Die verblyf was baie netjies en skoon en alles het gewerk. Dit was ook lekker dat hulle 'n entjie vanaf die N1 was, so daar was nie enige lawaai vanaf die snelweg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 541

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 541 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang