Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 566 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marius M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Value for money. Good value for money for a halfway stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklike oornag. Ons het oorgeslaap oppad Pretoria toe. Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Verblyf netjies en skoon. Paar klein ekstratjies wat onverwags maar hoogs waardeer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gasvryheid van eienaars was puik en het mens onmiddellik laat welkom voel. Baie lekker gebly, was net 'n oorslaap, maar perfek vir ons verwagting gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjies en skoon, ons het vir die 3de keer lekker oornag. Baie netjies en skoon, ons het vir die 3de keer lekker gebly en die eienaar was baie behulpsaam soos altyd. Sal beslis weer 'n bespreking maak as ons in Trompsburg oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janien B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Salig! Ons het vreeslik lekker by Fox Den gebly! So gasvry. Werklik die 'home away from home'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer elke een. Groete, Roland

Willie M
1 nag
5.0
Jan 2025

Ons het lekker gekuier. Baie dankie. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer werklik elkeen. Die 5/5's is vir die hele span truly tone lekkerte!

John S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Welcome rest over on our way from KZN to Cape Town. Roland made sure we had a restful and comfortable stopover on our way back to Cape Town, including complimentary muffins and everything for tea and coffee. Trompsburg is far enough away from the N1 that you are never disturbed by traffic. We also recommend Snob's Coffee for first-rate coffee as well as breakfasts and cakes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Hi John. Thank you ever so much for your review. Much appreciated. Regards, Roland

Nicole D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lovely unit, friendly host, we highly recommend for an overnight stay, will be back. This place was so lovely! We were a bit sceptical as we hadn't been to Trompsburg before, but were pleasantly surprised. We were met by our friendly host, who opened for us, showed us around and made sure we had everything we needed. Lovely place, clean, safe, more than you need - we were only staying over on our way home from Hartenbos. We even got muffins to take with us on the road when we left. WiFi would be a great addition as we didn't have signal after arriving. Other than that, everything was great! Thank you, we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflike, verwelkomende oornag-stop. Dit was 'n oase met 'n baie vriendelike ontvangs. Die gasheer het ons dadelik tuis laat voel en sommer vir ons charcoal gegee nadat ons vergeet het om te kry en ons vinnig 'n worsie wou braai. Lekker bederfies met sappies en muffins vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en 'n geselsie aan te knoop. Groete, Roland

Annelie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies en vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Dit verskaf aan die ele span groot plesier om te lees dat julle lekker gebly het. Ons hoop werklik om julle weer te sien. Groete, Roland

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 566

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 566 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang