Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Den Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 513 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ashleigh P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect. Peaceful, easily accessible, clean. Loved the special touch with the muffins and juice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you so much for your review. We truly appreciate it and it does much to lift the morale of everyone here. Regards, Roland

Ina K
1 nag
5.0
Jul 2024

Warm, netjies en skoon. Baie netjies en skoon, ons het lekker gebly en die eienaar was baie behulpsaam. Kamers was soos geadverteer en warm komberse was beskikbaar vir die winter. Sal weer 'n bespreking maak as ons in Trompsburg oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Dis verblydend om te weet ons sien julle weer en sien uit daarna. Groete, Roland

Irene V
1 nag
5.0
Jun 2024

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die koekies en muffins was baie welkom. Ons het lekker gebly, dankie. Die pad-aanwysings by Lekkebly moet asb. verander word sodat mens met die hoofstraat omry en nie Fonteinstr nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie, Irene Van Rooyen. Ons waardeer werklik elkeen. Die 5/5 resensie sit 'n huppel in ons stappie. Dis heerlik om dit te deel met al die personeel en 'high fives' uit te deel.

Gerald V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Convenient and hassle free. Friendly hosts with good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Thank you so much for your review. We truly appreciate everyone. Your 5-star review had us all smiling with appreciation. Reviews are shared with all staff members as a morale booster. Regards, Roland

Karen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Netjies pragtige verblyf. Netjies, pragtige en ruim verblyf, sal beslis aanbeveel. Gasheer baie verwelkomend en baie behulpsaam toe ons later moes inklok as beplan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir jou resensie, Karen. Dis vir ons heerlik om so 'n positiewe resensie te ontvang en word met al die werkers gedeel. Dit ontlok positiewe gesindhede by die hele span by Fox Den. Groete, Roland

Linda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Koshuis met tuintjie is netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie, elkeen word waardeer. Groete, Roland

Janet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig skoon, netjies en veilig. Vriendelike bestuur. Ons het heerlik oornag by Fox Den Guest House. Baie vriendelik ontvang deur die bestuurder. Alles was gereed vir ons verblyf. Kleinkinders kon heerlik gaan speel op die klimraam, swaaie en glyplank. Heerlike verrassing was die muffins en vrugtesappies in die yskas, asook die ontbytgraan. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie. Dankie ook vir julle vriendelikheid tydens julle besoek hier. Groete, Roland

Rita E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig oornag rustige verblyf. Wat 'n gasvrye ontvangs! Mens voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie! Ieder en elke een word waardeer. Dit is verblydend dat julle tuis gevoel het.

Charlene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed. Ja, dankie, sal hulle definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie, Charlene! Dis vir ons aangenaam om te weet dat julle ons weer sal gebruik. Dankie vir julle vriendelikheid tydens julle oornag.

Mindy E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige gastehuis. Gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel. Restaurant op die dorpie is fantasties. Hulle kos is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Fox Den Guest House
Baie dankie vir die resensie! Dankie ook vir die aanbeveling.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 513

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 513 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang