Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Den Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers.

Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg. Die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenhede het plafonwaaiers en elektriese komberse vir die wintermaande. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kom geniet aande onder die helder sterrehemel met 'n lekker Karoo-lam op die vuur. (Braaipakke is op die perseel beskikbaar - bestel dit asseblief vooraf.)

Gratis koffie en tee beskikbaar in die eenhede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 513 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ashleigh P
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Peaceful, easily accessible, clean. Loved the special touch with the muffins and juice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Ina K
5.0
Warm, netjies en skoon. Baie netjies en skoon, ons het lekker gebly en die eienaar was baie behulpsaam. Kamers was soos geadverteer en warm komberse w...
Sien meer
Jul 2024
Irene V
5.0
Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die koekies en muffins was baie welkom. Ons het lekker gebly, dankie. Die pad-aanwysings by Lekkebly moet asb...
Sien meer
Jun 2024
Gerald V
Gesin met tieners
5.0
Convenient and hassle free. Friendly hosts with good facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Karen M
Gesin met tieners
5.0
Netjies pragtige verblyf. Netjies, pragtige en ruim verblyf, sal beslis aanbeveel. Gasheer baie verwelkomend en baie behulpsaam toe ons later moes ink...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 513

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Fox Den Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janstraat 53, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 513 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang