Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Fuzail Mustak P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Very homely experience. Great hospitality. A very warm welcome. The host made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Dear Fuzail, thank you for your kind words. Hope to see you again soon. Kind regards, Basil & Riëtte

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Moranties. Eienaars is hartsmense en ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Liewe Danie, Baie dankie vir die mooi resensie! Jy is 'n fantastiese gas - kan nie wag om jou weer in Oktober te sien nie. Groete Basil & Riëtte

Wian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Romantiese wegbreek in 'n volledig toegeruste, luukse woonstel. Foxy Crocodile Bush Retreat is 'n wonderlike bestemming in Marlothpark. Die eienaars doen ekstra moeite om jou verblyf spesiaal te maak. Die kamer was luuks en netjies met 'n warm tuiste gevoel. Sal vir seker hul aanbeveel vir paartjies wat wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Thank you Wian. Your kind and generous review means so much. Thank you for being so fantastic. Best, Mark and Gail

Brett B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Wonderful accommodation in a great location. Accommodation is very nicely laid out with lot's of indoor/outdoor options for relaxing. Lovely braai area with pool which, despite looking very enticing, we could not use as it was unfortunately too cold. Setting next to the Crocodile River means nice leisurely walks along the fence looking into the Kruger with nice game viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Thank you so much Brett. It was lovely to host you. Best regards, Mark and Gail.

Carmen M
Kort verblyf
3.8
Jun 2022

Mark en Gail is besonderse natuurmense en is duidelik in die uitleg van Foxy Crocodile Bush Retreat. Ongeag die koue het die kaggelvuur ons besoek gesellig en warm gemaak. Die stilte by die rivier is aanbevele vir enige natuurliefhebber wat net die boslewe wil inasem en vergeet van als.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Hi Carmen For all that the staff did for you, went above and beyond, this is disappointing. Location - Would have liked more info. We gave you the best service, a great rate, so this is upsetting.

Ruchelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wow, wow, wow! What an amazing experience it was staying at Foxy. The owners truly make it their life's mission to look after and accommodate their customers. They have put their everything into the smallest of details to ensure that you have the best rested vacation, from the smallest of details to the biggest things, it just flows. It was truly a treat to visit Foxy and I would highly recommend it to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Thank you so much! We are so grateful for your kind and generous review. Thank you for being such fantastic guests. We are so happy that you loved your stay.

Janco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie vreedsaam. Dis mooi skoon, al die geriewe wat mens wil hê in een plek en die safari is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Beste ervaring! Gail die eienaar is baie behulpsaam, vriendelik en alles was in orde toe ons daar kom. Plek is netjies, skoon en die werkers daar is vriendelik en baie behuplsaam. Mooi uitsig oor die krokodilrivier, mooiste sonsondergang! Dit was 'n heerlelike ervaring, ek sal beslis weer daar bespreek en beveel hoogs die plek aan ander vir 'n besonderse wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basil & Riette
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's
Thank you so much Amanda. Your kindness is so appreciated. Thank you for being such wonderful guests.

Andries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2021

Heerlik en gemaklik. Uitstekend geleë 30 m van die Krugerwildtuin-grensdraad, waar jy die diere kan hoor as hulle brul of trompetter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2021

Uitstekend! Dit was regtig die beste plek wat ons nog gebly het in Marloth. Dis reg langs die rivier en ons kon ook leeus in die aande hoor brul. Hulle hou die plek mooi skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Basil & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 999
R3 999 R2 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 999
R3 999 R2 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 4401, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90ad3a30125eaa5d62e9cf1c44ef80bd1c1a60b1d29bd1b27804eaf3543027e6cb802c5b1eb7c28456518acdca88939f9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 999 nouVanaf R2 999 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4401 Seekoei Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358901 31.809839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang