Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 4401, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R3 999 R2 999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's skuil in die Afrika-bos en bied alles wat jou hart begeer. Die ruim vilas is ontwerp om die natuur in te nooi, terwyl gaste ten volle ontspan en herlaai. Die oord skuil in Marlothpark, knus teen die oewer van die Krokodilrivier langs die wêreldbekende Krugerwildtuin.

Dié verblyf bied eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of net stort het.

Elke kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, lugversorging, privaat plonspoel, boma, 'n braai-area, sonkrag, boorgatwater en gas vir verhitting in.

Die verblyf is geskep met paartjies in gedagte. Basil en Riette was daarop uit om 'n romantiese ruimte te skep waar paartjies kwaliteittyd saam kan deurbring. Dit is duidelik te sien in die detail wat van hierdie oord 'n asemrowende, romantiese wegbreek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Basil & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Seekoeiweg 4401, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 999
R3 999 R2 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 999
R3 999 R2 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 4401, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90ad3a30125eaa5d62e9cf1c44ef80bd1c1a60b1d29bd1b27804eaf3543027e6cb802c5b1eb7c28456518acdca88939f9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 999 nouVanaf R2 999 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4401 Seekoei Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358901 31.809839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang