Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraai Maraai

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Winnie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely experience. Host was very welcoming and showed interest in her guests. Lovely, clean, and private setting. Cute lovely garden. Room smelt lovely. It was perfect, no complaints. Thank you for the goodies in the kitchen. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Thank you so much Winnie.

Willemien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjiese blyplek. Heerlik gebly. Baie mooi blyplek en gasvryheid van eienaars was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie, Coenraad. Kom kuier gerus weer by ons.

Priscilla G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Had a wonderful long weekend stay. The homemade rusks with coffee were great! Good neighbourhood, covered parking and WiFi, private braai area in a beautiful garden. Definitely worth going back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie Priscilla. Julle was aangename gaste. Kom kuier gerus weer vir ons.

Annamarie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik en aan te beveel. Soveel vriendelike gasvryheid, met hope ekstra bederfies. Onvergeetlik en aan te beveel. Soveel vriendelike gasvryheid, met hope ekstra bederfies. Boonop onbeperkte koffie in 'n houer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Annamarie, dit was ons voorreg. Baie dankie vir julle oorslaap by ons. Julle was baie oulike gaste. Kom kuier gerus weer.

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

I like Fraai Maraai 100%. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Thank you so much Frans. Hope to see you and your lovely spouse again.

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflk, skoon en privaat! Ons het heerlik gebly en ons is baie beïndruk met die skoon en goed toegeruste eenheid. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou het ons dadelik tuis en welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie Leon en Verona. Dit was vir ons regtig lekker om julle by ons te ontvang. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete Marietjie en Dawid

Elmarie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Hartlike ontvangs, skoon en goed toegeruste kamer met als wat nodig is en 'n pragtige tuin. Hartlike ontvangs deur die 2 dierbare eienaars. Kamer is pragtig en smaakvol toegerus met als wat mens nodig het insluitende WiFi. Beddens slaap heerlik en warm. Badkamer is pragtig met handdoek en het selfs sjampoo, conditioner en seep! Kombuisie het als wat mens nodig het vir 2 mense en ons het selfs 'n stukkie koek in die yskas gekry! Sal dit beslis aanbeveel! Boonop is die prys baie billik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Liewe Elmarie Julle was wonderlike gaste. Baie dankie dat julle by my plekkie bespreek het. Sterkte Ronin met jou toekoms planne. Julle is baie welkom by ons. Groete Marietjie en Dawid

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en voldoen aan ons vereistes. Besonderse eenheid in 'n rustige omgewing naby alles wat 'n mens sal soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fraai Maraai! Hierdie akkommodasie was uitstekend! Ons kan dit sterk aanbeveel aan enige persoon wat op soek is na 'n gerieflike en aangename verblyf-ervaring. Die kamer was skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die beddens was gemaklik en ons het baie goed geslaap. Die badkamer was ook skoon en netjies. Die eienaars van die akkommodasie was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons laat tuis voel en ons selfs gehelp om 'n lekker eetplekkie in die omgewing te vind. Die ligging van die akkommodasie is ook baie gerieflik, stil en veilig. Dit is naby aan winkelsentrums en restaurante. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad en sal definitief weer hier bly as ons terugkom na die gebied. Ons beveel hierdie akkommodasie aan enige persoon aan wat op soek is na 'n gerieflike, skoon en vriendelike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Vreeslik dankie Louisa. Sien uit na julle volgende kuier. Julle was baie oulike gaste.

Gawie N
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2023

Baie netjiese plek. Waarde vir geld en goed geleë, met baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie Gawie. Kom kuier gerus weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11e97acf36a020d5fe5b3d75cb333caea5abbacbd5c6efd3f9cda0372a3a33e532843302cb135d31cbdd03d3e0cfc36ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 34 Haarhoff street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.174147819463 29.391299507064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang