Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraai Maraai

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Fraai Maraai
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Winnie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie M

Lovely experience.

Host was very welcoming and showed interest in her guests. Lovely, clean, and private setting. Cute lovely garden. Room smelt lovely. It was perfect, no complaints. Thank you for the goodies in the kitchen. Will definitely book again.

Fraai Maraai se terugvoer

Thank you so much Winnie.

Fraai Maraai
Willemien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Baie netjiese blyplek.

Heerlik gebly. Baie mooi blyplek en gasvryheid van eienaars was baie goed.

Fraai Maraai se terugvoer

Baie dankie, Coenraad. Kom kuier gerus weer by ons.

Fraai Maraai
Priscilla G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G

Had a wonderful long weekend stay.

The homemade rusks with coffee were great! Good neighbourhood, covered parking and WiFi, private braai area in a beautiful garden. Definitely worth going back to.

Fraai Maraai se terugvoer

Baie dankie Priscilla. Julle was aangename gaste. Kom kuier gerus weer vir ons.

Fraai Maraai
Annamarie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Onvergeetlik en aan te beveel. Soveel vriendelike gasvryheid, met hope ekstra bederfies.

Onvergeetlik en aan te beveel. Soveel vriendelike gasvryheid, met hope ekstra bederfies. Boonop onbeperkte koffie in 'n houer.

Fraai Maraai se terugvoer

Annamarie, dit was ons voorreg. Baie dankie vir julle oorslaap by ons. Julle was baie oulike gaste. Kom kuier gerus weer.

Fraai Maraai
Frans M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

I like Fraai Maraai 100%.

Everything was perfect.

Fraai Maraai se terugvoer

Thank you so much Frans. Hope to see you and your lovely spouse again.

Fraai Maraai
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Gerieflk, skoon en privaat!

Ons het heerlik gebly en ons is baie beïndruk met die skoon en goed toegeruste eenheid. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou het ons dadelik tuis en welkom laat voel.

Fraai Maraai se terugvoer

Baie dankie Leon en Verona. Dit was vir ons regtig lekker om julle by ons te ontvang. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Marietjie en Dawid

Fraai Maraai
Elmarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Hartlike ontvangs, skoon en goed toegeruste kamer met als wat nodig is en 'n pragtige tuin.

Hartlike ontvangs deur die 2 dierbare eienaars. Kamer is pragtig en smaakvol toegerus met als wat mens nodig het insluitende WiFi. Beddens slaap heerlik en warm. Badkamer is pragtig met handdoek en het selfs sjampoo, conditioner en seep! Kombuisie het als wat mens nodig het vir 2 mense en ons het selfs 'n stukkie koek in die yskas gekry! Sal dit beslis aanbeveel! Boonop is die prys baie billik!

Fraai Maraai se terugvoer

Liewe Elmarie
Julle was wonderlike gaste. Baie dankie dat julle by my plekkie bespreek het. Sterkte Ronin met jou toekoms planne. Julle is baie welkom by ons.
Groete
Marietjie en Dawid

Fraai Maraai
Amanda T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Baie rustig en voldoen aan ons vereistes.

Besonderse eenheid in 'n rustige omgewing naby alles wat 'n mens sal soek.

Louisa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Fraai Maraai!

Hierdie akkommodasie was uitstekend! Ons kan dit sterk aanbeveel aan enige persoon wat op soek is na 'n gerieflike en aangename verblyf-ervaring. Die kamer was skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die beddens was gemaklik en ons het baie goed geslaap. Die badkamer was ook skoon en netjies. Die eienaars van die akkommodasie was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons laat tuis voel en ons selfs gehelp om 'n lekker eetplekkie in die omgewing te vind. Die ligging van die akkommodasie is ook baie gerieflik, stil en veilig. Dit is naby aan winkelsentrums en restaurante. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad en sal definitief weer hier bly as ons terugkom na die gebied. Ons beveel hierdie akkommodasie aan enige persoon aan wat op soek is na 'n gerieflike, skoon en vriendelike plek om te bly.

Fraai Maraai se terugvoer

Vreeslik dankie Louisa. Sien uit na julle volgende kuier. Julle was baie oulike gaste.

Fraai Maraai
Gawie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie N

Baie netjiese plek.

Waarde vir geld en goed geleë, met baie vriendelike diens.

Fraai Maraai se terugvoer

Baie dankie Gawie. Kom kuier gerus weer

Fraai Maraai
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11e97acf36a020d5fe5b3d75cb333caea5abbacbd5c6efd3f9cda0372a3a33e532843302cb135d31cbdd03d3e0cfc36ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 34 Haarhoff street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.174147819463 29.391299507064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang