Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraai Maraai

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fraai Maraai is 'n gastehuis in Groblersdal wat gerieflike verblyf aan sakereisigers en oornagreisigers bied.

Die gastehuis het 'n knus slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV in die slaapkamer en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai en 'n swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Winnie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely experience. Host was very welcoming and showed interest in her guests. Lovely, clean, and private setting. Cute lovely garden. R...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Willemien V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese blyplek. Heerlik gebly. Baie mooi blyplek en gasvryheid van eienaars was baie goed.
Jun 2024
Priscilla G
5.0
Had a wonderful long weekend stay. The homemade rusks with coffee were great! Good neighbourhood, covered parking and WiFi, private bra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Annamarie F
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik en aan te beveel. Soveel vriendelike gasvryheid, met hope ekstra bederfies. Onvergeetlik en aan te beveel. Soveel vriendelike gasvryheid,...
Sien meer
Jan 2024
Frans M
Saam met lewensmaat
5.0
I like Fraai Maraai 100%. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Fraai Maraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoff-straat 34, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11e97acf36a020d5fe5b3d75cb333caea5abbacbd5c6efd3f9cda0372a3a33e532843302cb135d31cbdd03d3e0cfc36ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 34 Haarhoff street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.174147819463 29.391299507064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang