Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraai Uitzicht Struisbaai

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jason L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Have loved Struisbaai from our visit 20 odd years ago. It has a special place in our hearts. Lovely place with a short walk to the best beach in Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
Fraai Uitzicht Struisbaai
Hi Jason, Very happy to hear you had a nice stay. Yes, Struisbaai is just such a special place, one visit and you want to come back again. Hope to see you soon again. Regards Annemarie

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtig en baie netjies, goed toegerus. Heerlik gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Fraai Uitzicht Struisbaai
Hallo Michelle, Ek is so bly om te hoor alles was volgens julle smaak, dit maak my gelukkig as my gaste die huis geniet het. Hoop om julle gou weer te sien. Mag julle 'n wonderlike jaar verder beleef. Vriendelike Groete Annemarie

Lorraine V
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Great. Alles was heerlik. Net 1 remote was 'n probleem aangesien ons 3 voertuie was. 'n Ekstra rooster word aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
Fraai Uitzicht Struisbaai
Hallo Lorraine, Dankie vir die verwysing, soos ek en jy bespreek het, sal defnetief nog remotes aanskaf. Bly julle het die huis geniet. Groete Annemarie

Cynthia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Ons het die kuierstoep baie geniet. Die huis is baie mooi uitgelê, dit is regte familie kuierhuis. Die huis is netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Die area is lekker rustig en kinders kon lekker speel in die parkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Fraai Uitzicht Struisbaai
Hallo Cynthia, Baie dankie vir die mooi verwysing ek is bly julle het Fraai Uitzicht geniet, hoop om julle gou weer te sien. Groete Annemarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 375
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argonauta Veiligheidslandgoed, Argonautastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d78ed9734453ee69f5dc83513530dfd9f7d6a8b57c2ab9359e7ee87111278f32e079fa4758a41c305d4535d3e973e0462d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 375 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 7 Argonauta Security Estate Argonauta Street 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.791207 20.043078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang