Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraai Uitzicht Struisbaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argonauta Veiligheidslandgoed, Argonautastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 375 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fraai Uitzicht is binne 32 km van De Mond Natuurreservaat en 2,5 km van Struisbaai Hawe af en beskik oor gratis WiFi en 'n privaat strandarea. Die woonstel is in 'n veilige sekuriteitslandgoed geleë en is in 'n area waar gaste doendinge soos visvang, kanovaart en perdry op die strand kan deelneem.

Die woonstel het 4 slaapkamers en drie badkamers. Alle vermaakareas het 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Moderne muurwaaiers is in al die slaapkamers, en vir die winter is alle kamers toegerus met muurpaneelverwarmers, en die onthaalkamer het 'n lieflike binnekaggel. Die sitkamer is toegerus met 'n Jetmaster-kaggel, maar gaste word nie toegelaat om 'n vuur te maak nie. Alle binnenshuise ligte is toegerus met beurtkraggloeilampe en die omskakelaar sal die TV aan die gang hou tydens beurtkrag.

Daar is 'n lieflike buitelugvermaakarea alles onderdak met sitplek vir agt gaste.

Die woonstel bied 'n speelgrond vir kinders. Daar is 'n tuin met 'n boma en 'n syhek om toegang tot die strand te kry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Fraai Uitzicht Struisbaai
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Argonauta Veiligheidslandgoed, Argonautastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fraai Uitzicht Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argonauta Veiligheidslandgoed, Argonautastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d78ed9734453ee69f5dc83513530dfd9f7d6a8b57c2ab9359e7ee87111278f32e079fa4758a41c305d4535d3e973e0462d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 375 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 7 Argonauta Security Estate Argonauta Street 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.791207 20.043078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang