Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaie Bloemen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatlaan 366, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fraaie Bloemen bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei.
Ontbytgraan, joghurt en vrugte sap word voorsien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Buite kan gaste op 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin en op die berge ontspan. Daar is ook toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Weber-braai is beskikbaar. Alhoewel die woonstel op die eienaar se perseel geleë is, kan gaste volkome privaatheid geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Meerkatlaan 366, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatlaan 366, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6559fe5f753adbd6bd7fc9018c74570598f481c4a297398dc1683fd5f15af53522bae7566efa2e2d6b86a8be2440e88e7a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 366 Meerkat Lane Palm Village 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590416619583 22.180631581506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang