Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jané H - Apr 2024
Algehele gradering
Serene setting.
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Victor C - Jan 2023
Algehele gradering
I rate this venue 11/10 in all departments.
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
A pleasant stay with comfortable accommodation.
Hennie H - Okt 2022
Algehele gradering
Met aankoms onmmiddelik tuisgevoel en die gasvryheid was die van goeie vriende. Huis weg vanaf die huis. Kamer en fasiliteite is smaakvol gemeubileerd en die tuin is 'n pragstuk. 'n Skildery van kleur en geur.
Marjorie S - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, hoogs aanbeveel!
Barry P - Jan 2022
Algehele gradering
Nice friendly place.
Antje M - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful view, cosy place when it's cold and very pet friendly.
Nicholaas G - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, kamer gereed en netjies en parkeergebied ruim en veilig. Kamer goed toegerus. Sal weer daar wil tuisgaan.
Eric W - Okt 2020
Algehele gradering
Fraaiuitsig in Kokstad splendid.
Isabel Dekker D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi rustige oornagplek.
Jenny And Luiz P - Jan 2020
Algehele gradering
We were made to feel very welcome and had a comfortable room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie welkom gevoel en het 'n gerieflike kamer gehad.
Fraaiuitsig is goed geleë in Kokstad en is ver genoeg van die hoofstraat af so jy word nie deur die verkeergeraas geaffekteer nie. Dis baie naby 'n lieflike restaurant vir aandete en ons het 'n heerlike ontbyt die oggend gekry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sarah-lee G - Okt 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Paulus G - Mei 2019
Algehele gradering
Our room and host was just amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons kamer en gasheer was net amazing.
Ek sal dit moeilik vind om nie by Fraaiuitsig op my volgende reis tussen Richardsbaai en Oos-Londen te bly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianna V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Kamer baie netjies.
Ferdi M - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Gerda V - Sep 2017
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Tina R - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige ruim kamers wat goed toegerus is.
Tinus P - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik!
Sonja V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies, modern, skoon en was 'n ware oase vir die nag wat ons oorgebly het.
Cecile D - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Etienne V - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Barend S - Mrt 2016
Algehele gradering
Fraai, fraai, fraai! Uitsig op bovenkamer, lekker ontbijt, behullpzame gastvrouw Charlotte.
Jacolene V - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en my verblyf was baie aangenaam en moeitevry. Sal verseker weer aanklop!
Lizel H - Des 2015
Algehele gradering
Oulik, mooi, skoon en netjies met 'n lieflike "Fraaiuitsig".
Hendrik P - Okt 2015
Algehele gradering
This is a MUST!
David B - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Ansa K - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chumani-singel 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal