Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaiuitsig Bed and Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jane H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Serene setting. We had a lovely overnight stay. The accommodation had everything we needed for our stay, and the host was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Uitstekend Alhoewel ons 1 nag vertoef het, het Charlotte uit haar pad gegaan vir ons. Al die geriewe wat jy nodig het. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

I rate this venue 11/10 in all departments. From the very moment of our arrival, we were treated with such a sincere welcome. The accommodation was excellent and our stay a very happy one. Congratulations Charlotte.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie mooi gastehuis en sal aanbeveel! Baie heerlike gastehuis om in te bly, die gasvrou was baie vriendelik en het die heerlikste ontbyt bedien, sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

A pleasant stay with comfortable accommodation. Comfortable accommodation and a generator during loadshedding, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Met aankoms onmmiddelik tuisgevoel en die gasvryheid was die van goeie vriende. Huis weg vanaf die huis. Kamer en fasiliteite is smaakvol gemeubileerd en die tuin is 'n pragstuk. 'n Skildery van kleur en geur. Sal definitief weer by Fraaiuitsig kom kuier. Kan die akommodasie met groot vrymoedigheid aanbeveel. Die ontbyt was smaaklik, vars tuisgemaak en in oorvloed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorié S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Wonderlike ervaring, hoogs aanbeveel! Gasvryheid uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2022

Nice friendly place. Very cramped shower/ basin area. Parking quite far from the room. Otherwise a pleasant stay. The breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Antje M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Beautiful view, cosy place when it's cold and very pet friendly. Beautiful view, cosy place, pet friendly and an amazing host! So lovely finding a place that is pet friendly and really goes the extra mile for your pet as well to make it feel comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Vriendelike gasvrou, kamer gereed en netjies en parkeergebied ruim en veilig. Kamer goed toegerus. Sal weer daar wil tuisgaan. Charlotte vriendelik, warm en besprekings snel en korrek bevestig. Kamer ruim en goed toegerus. Sou langer wou vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chumani-singel 13, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5decfb286c37fcb4ea5d14165ccb6365bc9849f4431f02cb3fff71b2778b88372be6ef218a183b857e4d3a06f84870d289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Chumani Cresent Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.544640759968 29.410478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang