Fraaiuitsig Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Niel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Louréze M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike kuierplek met alles van die beste.
Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer
Dankie Niekie vir jou pragtige resensie, julle is so welkom. Was so lekker om julle as familie te ontmoet. Julle is so hegte familie en ons het die passie opgemerk hoe elkeen se smaak en voorkeure voor die tyd bespreek is. Net jammer die vis wou nie byt nie. Dankie vir die opruim van die huis. Min mense los die opstal so netjies. Kom gerus weer kuier!
Massimo D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very tranquil farm, far away from hustle and bustle.
Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer
Thank you for staying with us.
Sj S - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf in 'n gemaklike huis met vele geriewe.
Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer
Nuwe TV is ingesit. ‘n Groot verbetering. Baie dankie daarvoor.
Ons sal in die somer werk daarvan maak om die voetslaan tekens aan te bring.
Kristof A - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike gasteplaas.
Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer
Kristof, so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Alexis S - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike stap op teen die berge.
Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ja ons is bevoorreg om hierdie pragtige stukkie goud met so baie te deel. Elkeen ervaar dit anders maar kom telkens terug. Fraaiuitsig groei op elke mens. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mario F - Mrt 2022
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Annatjie N - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en net mooi alles wat jy nodig het of aan kan dink.
Janine L - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese plaaswegbreek
Lees meerFraaiuitsig Guest Farm se terugvoer
Janine, dankie vir die mooi resensie oor Fraaiuitsig. Ja ons is bevoorreg om Fraaiuitsig te deel met so baie mense. So baie mense het al gesê Fraaiuitsig het ñ rustigheid wat op jou groei, die natuur, mooi uitsig en die berg. So bly julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer.
J D - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful farm, great place to stay with family and friends and great value for money.
Louise B - Jan 2020
Algehele gradering
Words cannot describe this beautiful farm. Relaxing, serenity, tranquil, very well equipped, beautifully decorated, cosy and comfortable.
Lees meerGideon S - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, vars lug, besondere gasvryheid so ruim soos die plaashuis.
Marleen B - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraaiuitsig Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang