Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaiuitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Heerlike paar dae geniet. Lekker rustige verblyf. Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Pragtige skoon plek. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Fraaiuitsig
Louise, jy en Marius is enige tyd welkom by ons. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.

Carmen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike en was baie vriendelik ontvang. Fraaiuitsig het die mooiste uitsig. Pragtige kamer en baie netjies. Het 'n heerlike seevakansie gevoel aan die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Fraaiuitsig
Carmen, was so lekker om jul te ontmoet. Het dit geniet om jou ouers hierby ons te hê. Hoop jul kom kuier gou weer. Groete

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Werklike uitstekende akkommodasie, met 'n hartlike atmosfeer. Dit is werklik uitstekende verblyf, ons is hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die eienaar laat 'n mens tuis voel en doen regtig moeite om ons ophoogte te hou van die gebeure in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Fraaiuitsig
Christo en Rose, was aangenaam om jul te ontmoet. Hoop om jul spoedig weer hier te ontvang.

Carly V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Fraaiuitsig is rustig, skoon en gerieflik. Ons het dit geniet om by Fraaiuitsig te bly. Dit is skoon, rustig en op 'n goeie plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Fraaiuitsig
Dankie Carly, bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Nico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Kamer is netjies en skoon en gastehuis-eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Fraaiuitsig
Nico baie dankie. Was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien jul gou weer.

Cornelius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker verblyf! Baie netjiese plek. Alles wat mens nodig het. Gawe gasvrou. Baie dankie vir 'n lekker tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Fraaiuitsig
Dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Julle was baie stil en aangename gaste. Hoop om jul weer hier te ontvang.

Matt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie rustige, mooi en veilige omgewing. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie baie netjies, skoon en smaakvol gemeubileerd. Ons het heerlik gebly en tuis gevoel. Kon heerlik ontspan in die rustigheid. Ons sal definitief weer teruggaan! Die eienaars van die gastehuis is warm, vriendelike mense, wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Die kamer het voldoen aan al ons verwagtinge en meer. Ons het Jeffreysbaai toe gegaan om te gaan rus en dit is presies wat ons kon doen in die stil omgewing en die pragtige kamer met sy see-uitsig. Ons beveel Fraaiuitsig definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was baie, baie lekker - sal weer daar gaan bly. Mense baie vriendelik. Was altyd reg om te help met iets. Plek is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Fraaiuitsig
Dagsê Lizelle, baie dankie vir jul kuiertjie. Bly jul het dit geniet. Lekker om jul te kon ontmoet. Sien mekaar spoedig weer.

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Was baie lekker. Rustige area. Verblyf baie netjies en skoon, al wat dalk kan verander is die privaatheid van badkamer en toilet wat direk by slaapkamer is, 'n deur kan werk wat privaatheid sal gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Fraaiuitsig
Dankie Martin. Jou insette word waardeer. Hoop om jul spoedig weer te verwelkom!

Jean Jaqe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Ons het ons tyd hier baie geniet. Geen klagtes. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Het ons ingenooi met aankoms om net vir 'n paar minute te gesels en hul so bietjie te leer ken. Was baie behulpsaam met enige vrae of versoeke. Ons ook afgesien toe ons vroeg oggend vertrek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Fraaiuitsig
JJ baie dankie. Ons het jul vreeslik geniet. Sterkte en voorspoed met jul nuwe lewenspadjie saam.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-singel 8, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc989b734780f2c674c745c097f515d443b0a190dc8e133b672c348457622fe29294b4c6ba7fa3ff99894421e580bfc45ddd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Mopanie Crescent Noorsekloof 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038127520097 24.92501734753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang