Fralande Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolandé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Helena P - Aug 2024
Algehele gradering
It was so fabulous.
Tanya V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik en veilig.
Lindi C - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Patricia K - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie ruim.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Hallo Patricia,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Groete,
Yolandé
Julie V - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig, als wat jy nodig het. Perfekte ligging.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou moeder en dogter ook te ontmoet. Hoop om weer van diens te wees vir julle in die toekoms.
Tracey S - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Yolande is the best host. She kept me updated on my stay as soon as it was confirmed.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your positive review and kind words. We are definitely looking forward to your next visit.
Antoinette B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie vriendelik.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly julle het tuis gevoel by ons. Dit is vir ons heerlik om sulke terugvoer te ontvang.
Susan C - Okt 2021
Algehele gradering
Beste plek waar ons nog gebly het in Pretoria.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Hi Susan,
Voorreg om julle familie te ontmoet en van diens te wees. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete,
Yolandé
Elizabeth K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer van julle verblyf by ons. Ons hoop om weer van diens te wees vir jou en jou sus in die toekoms.
Ina D - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Daniel S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie stil en ruim verblyf.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dear Daniel,
It was only a pleasure having you and your wife. Thankful you both could experience the quiet and relax at the same time.
Kindest regards,
Yolande
Rory G - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly reception.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dear Rory,
Thank you for staying with us and your positive review!
Warm regards,
Yolandé
Muriel W - Des 2020
Algehele gradering
Thank you so much for an awesome getaway.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dear Muriel,
It was only a pleasure having you and we are looking forward to be of service in the near future again. Thank you for taking time to review our establishment, it is much appreciated.
Kindest Regards,
Yolandé
Hantie W - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay. Hosts gave us a friendly welcome and made sure we have everything we need.
Ash L - Jun 2019
Algehele gradering
Brilliant level of service and welcoming hosts
Lees meerFralande Guesthouse se terugvoer
Dear Ash and friends,
Thank you for gracing us with your presence, and your kind words. It was only a pleasure hosting your group. We are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Yolandé
Anna-marie S - Jun 2019
Algehele gradering
Die plekke was perfek, alles skoon, netjies en gerieflik.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dankie Anna-Marie, was heerlik om julle te ontmoet. Dankbaar julle het die tyd by ons geniet en dat alles in orde was met julle verblyf.
Groete,
Yolandé
David M - Mrt 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Nadien S - Nov 2018
Algehele gradering
Die verblyf was 100% presies wat ons gehoop het dit sal wees.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Liewe Nadien,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jammer vir die ongerief met die DStv tydens jou verblyf, maar soos verduidelik was die probleem los kabels en is reeds uitgesorteer. Hoop om weer binnekort van diens te wees.
Groete,
Yolandé
Veronica N - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens vir moeë reisiger!
Fralande Guesthouse se terugvoer
Hallo Veronica,
Dankbaar vir die terugvoer en dat ons kon rus bied na 'n veeleisende reis. Heerlik om jou te ontvang en te leer ken.
Bulea V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en alles wat ons nodig gehad het was daar.
Tertius B - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Liewe Tertius,
Baie dankie vir julle kuier. Dit is vir ons heerlik dat ons gaste tevrede is en dat julle die verblyf geniet het.
Groete,
Yolandé
Debbie V - Sep 2018
Algehele gradering
Our family had a very enjoyable stay.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Dear Debbie,
Thank you for your positive review. We have already repaired the bathroom door, we apologise for any inconveniences. We hope to be of service to you again the future.
Yolandé
Burny W - Nov 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, het dit baie geniet.
Fralande Guesthouse se terugvoer
Beste Burny,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit!
Corrie D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Danie V - Okt 2016
Algehele gradering
Het voldoen aan my verwagtinge.
Jonel R - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Etresia V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangename tyd by julle deurgebring.
Stasha M - Feb 2014
Algehele gradering
Fantasties, skoon en ruim ... 'n baie vriendelike gasvrou.
Johanna T - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en ruim woonstel.
Caroll H - Sep 2014
Algehele gradering
Yolande het seker gemaak dat in al ons behoeftes voorsien word, selfs toe ek 'n nag langer dalk moes bly.
Lees meerElsa N - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het die gasvryheid geniet!
Seipei N - Feb 2014
Algehele gradering
Good stay - but not happy with parking
Netta S - Okt 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam. Heerlike verblyf.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moulton-laan 1375, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang