Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fralande Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Fralande Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helena P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

It was so fabulous.

Excellent. It was so peaceful.

Tanya V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie lekker, gemaklik en veilig.

Baie lekker gebly! Diens is uitstekend en ontvang warm. Baie goed toegerus vir al ons benodighede. Baie veilig gevoel tydens ons week daar. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf in die toekoms! Baie beïndruk met alles.

Lindi C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi C

Pragtige plek.

Was heerlik. Baie dankie.

Patricia K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia K

Waarde vir geld en baie ruim.

Die gasvrou is baie tegemoetkomend en doen baie moeite met haar gaste.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Hallo Patricia,

Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

Groete,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Julie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie V

Veilig, als wat jy nodig het. Perfekte ligging.

Yolandé is 'n puik gasvrou.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou moeder en dogter ook te ontmoet. Hoop om weer van diens te wees vir julle in die toekoms.

Fralande Guesthouse
Tracey S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

Absolutely fantastic. Yolande is the best host. She kept me updated on my stay as soon as it was confirmed.

The house is clean, white wash furniture, open plan kitchen and lounge. The two balconies are breathtaking, the bedrooms are clean and the bathroom is very spacious. Truly enjoyed our stay.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your positive review and kind words. We are definitely looking forward to your next visit.

Fralande Guesthouse
Antoinette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Uitstekende diens, baie vriendelik.

Yolandie was uiters vriendelik. Ons het tuis gevoel.

Fralande Guesthouse se terugvoer



Ons is baie bly julle het tuis gevoel by ons. Dit is vir ons heerlik om sulke terugvoer te ontvang.

Fralande Guesthouse
Susan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Beste plek waar ons nog gebly het in Pretoria.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Hi Susan,
Voorreg om julle familie te ontmoet en van diens te wees. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Elizabeth K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Baie lekker gebly.

Die diens was baie goed. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Doen ekstra moeite vir gaste. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer van julle verblyf by ons. Ons hoop om weer van diens te wees vir jou en jou sus in die toekoms.

Fralande Guesthouse
Ina D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Gemaklik en vriendelik.

Waarde vir jou geld en sal enige tyd weer daar bly.

Daniel S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S

Baie stil en ruim verblyf.

Ruim eenheid in 'n baie rustige, stil omgewing.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dear Daniel,

It was only a pleasure having you and your wife. Thankful you both could experience the quiet and relax at the same time.

Kindest regards,
Yolande

Fralande Guesthouse
Rory G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rory G

Friendly reception.

Friendly reception upon arrival. Unit well equipped for the length of stay. Unit clean and neat. Safe parking.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dear Rory,
Thank you for staying with us and your positive review!
Warm regards,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Muriel W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel W

Thank you so much for an awesome getaway.

Friendly, heart-warming hosts.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dear Muriel,
It was only a pleasure having you and we are looking forward to be of service in the near future again. Thank you for taking time to review our establishment, it is much appreciated.
Kindest Regards,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Hantie W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie W

Very pleasant stay. Hosts gave us a friendly welcome and made sure we have everything we need.

Excellent stay. Will definitely return to this guesthouse! Thanks for everything, much appreciated.

Ash L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ash L

Brilliant level of service and welcoming hosts

I spent 15 days at Fralande Guesthouse. Yolande and France were great hosts. We had a warm welcome on arrival and were shown around the guest house. Throughout the stay we had constant contact with our hosts and had the options of regular house keeping without any additional cost. The apartment was of a good size, suitable for a large family or a group of friends. You get 2 balconies and access to the pool and barbecue area (advanced notice is needed). I would recommend Fralande to anyone and I am already planning my second trip there.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dear Ash and friends,

Thank you for gracing us with your presence, and your kind words. It was only a pleasure hosting your group. We are looking forward to your next visit.

Kind regards,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Anna-marie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Die plekke was perfek, alles skoon, netjies en gerieflik.

Alles was net reg, baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dankie Anna-Marie, was heerlik om julle te ontmoet. Dankbaar julle het die tyd by ons geniet en dat alles in orde was met julle verblyf.

Groete,
Yolandé

Fralande Guesthouse
David M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

We enjoyed our stay very much.

The front door requires attention. Not easy to close or lock.

Nadien S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadien S

Die verblyf was 100% presies wat ons gehoop het dit sal wees.

Die kamers was pragtig en skoon en die kombuis baie goed toegerus. Die badkamer was ook pragtig en baie netjies! As ek moes soek na iets om oor te kla, sal dit die DStv wees wat die eerste twee aande nie gewerk het nie. Dit was egter nie 'n probleem nie aangesien ek laat tuis gekom het.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Liewe Nadien,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jammer vir die ongerief met die DStv tydens jou verblyf, maar soos verduidelik was die probleem los kabels en is reeds uitgesorteer. Hoop om weer binnekort van diens te wees.

Groete,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Veronica N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica N

Vriendelike diens vir moeë reisiger!

Ek was vriendelik ontvang, het lekker gesels en die akkommodasie was netjies en het goeie rusplek vir die moeë reisiger verskaf!

Fralande Guesthouse se terugvoer

Hallo Veronica,

Dankbaar vir die terugvoer en dat ons kon rus bied na 'n veeleisende reis. Heerlik om jou te ontvang en te leer ken.

Fralande Guesthouse
Bulea V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bulea V

Baie gemaklik en alles wat ons nodig gehad het was daar.

Baie gemaklike en ruim verblyf. Ylandé en die hele familie was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief, indien nodig, weer van Fralandé gastehuis gebruik maak. Baie dankie!

Tertius B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B

Gerieflike, netjiese verblyf.

Die verblyf was baie netjies en ons het lekker gekuier. Yolande is baie behulpsaam en vriendelik. Dankie daarvoor.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Liewe Tertius,

Baie dankie vir julle kuier. Dit is vir ons heerlik dat ons gaste tevrede is en dat julle die verblyf geniet het.

Groete,
Yolandé

Fralande Guesthouse
Debbie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V

Our family had a very enjoyable stay.

Armand was very friendly and we had everything we needed in our unit. Walking on floors is noisy and bathroom door does not open or close properly without making a noise. We did enjoy our stay and enjoyed the spaciousness of the living area.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Dear Debbie,

Thank you for your positive review. We have already repaired the bathroom door, we apologise for any inconveniences. We hope to be of service to you again the future.

Yolandé

Fralande Guesthouse
Burny W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burny W

Was baie lekker, het dit baie geniet.

Sal weer gou gaan kuier. Baie dankie.

Fralande Guesthouse se terugvoer

Beste Burny,

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit!

Fralande Guesthouse
Corrie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D

Baie rustig.

Lekker gerus, geen onnodige steurings nie. Die plek is groter as wat ons verwag het en die prys was billik.

Danie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Het voldoen aan my verwagtinge.

Stiller deel van Pretoria wat pluspunt is. Die ontvangs by Fralande was baie goed en die akkommodasie in die geheel gesien t.o.v. ruimte, netheid en bykomstighede was heeltemal voldoende.

Jonel R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonel R

Lekke!

Sien asb. die sterre.

Etresia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia V

Baie aangename tyd by julle deurgebring.

Ales mooi in orde. Sal Fralande by enige iemand aanbeveel. Sal in die toekoms weer van jul dienste gebruik maak. Baie dankie.

Stasha M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stasha M

Fantasties, skoon en ruim ... 'n baie vriendelike gasvrou.

Ons gaan beslis weer kom kuier, dis net wat 'n mens nodig het vir rus.

Johanna T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna T

Vriendelike gasvrou en ruim woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Dit is ideaal vir 'n groep mense.

Caroll H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroll H

Yolande het seker gemaak dat in al ons behoeftes voorsien word, selfs toe ek 'n nag langer dalk moes bly.

Die eenheid is privaat en 'n GROOT plus is al die DSTV kanale. Die beddegoed is skoon en die kamers is ruim. Alhoewel daar lugreëling in die kamers is, was daar nie afstandsbeheer nie en in die hitte was dit snags bietjie ongemaklik, maar die toegang tot die linnekas het verseker dat ons lakens kon gebruik in plaas van duvets. Daar is ook voldoende sekuriteitshekke, maar die voordeur sluit nie, en dit was effe ongemaklik.

Elsa N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N

Ons het die gasvryheid geniet!

Ons waardeer die gasvryheid en ook dat hulle bereid was om tot so laat vir ons te wag. Ons het ons verblyf geniet en sal julle beslis aanbeveel.

Seipei N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Seipei N

Good stay - but not happy with parking

I was happy with the accommodation in all aspects. However, the problem I had here is parking. I was not comfortable with where my car had to be parked. We requested staff to park under cover and they told us that they will be going out to move it time and again. And that was not done.

Netta S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta S

Baie aangenaam. Heerlike verblyf.

Alles was mooi, netjies, skoon en goed toegerus. Die beddens slaap heerlik. Die omgewing is veilig en die feit dat ek my yorkie kon saamneem wa s'n bonus. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moulton-laan 1375, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3642a2761cace2a49e1dc830bb6bc5cf431c5dcefbc3ab30eb649764d8045b3d561233d55e1d404380e044f4ea4ccf27edf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1375 Moulton Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.699081720131 28.261363506317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang