Francins
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Francins is 'n gastehuis wat op 'n voorheuwel van 'n pragtige berg in die kusdorpie Bettysbaai geleë is. Hierdie gastehuis kombineer lieflike meubels met 'n rustige atmosfeer en die goue strande en bergpaadjies is naby aan.
Verblyf word gebied in 6 slaapkamers wat met óf 'n koning- óf koningingrootte-bed ingerig is. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en kamers 1 en 3 het beide 'n bad en stort. Boonop het al die kamers 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Sowel as 'n platskerm-TV geïnstalleer met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV ingerig is. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul ontbyt kan geniet, wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Gaste kan in die lieflike tuin aan die voorkant ontspan en die skilderagtige see-uitsigte geniet. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Roline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Francins het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang