Francins
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Francins is 'n gastehuis teen die voorheuwels van 'n pragtige berg in die kusdorpie Bettysbaai. Die gastehuis het lieflike meubels, 'n rustige atmosfeer en is naby goue strande en bergpaadjies.
Verblyf word aangebied in 6 slaapkamers met of 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en kamers 1 en 3 het elk 'n bad en 'n stort. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met Netflix en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste ontbyt teen ekstra koste kan nuttig. Gaste kan lekker ontspan in die mooi tuin en die pragtige see-uitsig waardeer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Roline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Francins het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang