Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 70 resensies vir Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lize C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Rustige tegnologie detoks.

Ons wou aanvanklik net Vrydag en Saterdag aand geslaap het, maar besluit toe op die ingewing om Donderdag aand ook te slaap. Die eenheid was netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Francisco Villa is perfek as jy naby Clarens wil wees, maar die stortvloed van toeriste oor 'n naweek maak jou benoud. Slegs 6 km van Clarens, net die vlaktes, berge en paar bokkies. Dit was perfek vir ons.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Aneleh G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleh G

Rustig, natuur baie mooi. My siel is gevoed.

Heerlik, skoon, netjies.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Aneleh♡
Kom kuier weer!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Evan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R

Amazing.

We enjoyed it so much, the house has an old farm house feel and the owners are very lovely and very helpful.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Thank you, Evan! Please visit again.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Craig S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Great outdoor place.

What an amazing experience.

Cecelia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia P

Alles wat nodig is, is daar en naby aan Clarens. Grietjie was vriendelik en bai.

Gerieflik vir 'n nag of twee.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Cecelia, ek waardeer jou vriendelike woorde. Julle is altyd welkom!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Sonja E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Fantastiese nostalgiese ervaring.

Ons was so 5 jaar terug hier, en was daar geen ander keuse as om weer hierdie jaar hier te bespreek nie. Dit is baie netjies! En alles wat mens nodig het! In die koue weer het ons baie lekker warm geslaap!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Sonja, ek is dankbaar julle is na jaar nie teleurgesteld nie. Moenie weer so lank wag nie, kom kuier gou weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Heineke Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heineke Z

Alles wat jy nodig het, netjiese plekkie en aangename gasvrou.

Wat 'n pragtige en snoesige plekkie. Ons het lekker, met 'n vuurtjie wat knetter, op die stoepie gekuier die aand. Die gasvrou was baie gaaf en het ons dadelik laat tuis voel. Ons sal die plekkie weer wil besoek. Stil en weg van die gedruis. Hou aan met jul goeie diens.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Heineke. Ek waardeer jou vriendelike resensie.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Ronelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle K

Heerlike winterwegbreek na Clarens.

Ons het heerlik gebly! 'n Oulike, netjiese wegbreekplekkie met alles wat nodig is en vriendelike, gasvrye diens. Ons gaan definitief weer kom kuier.

Petra S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S

Fantasties en gasvry.

Dit was aangenaam, lekker en sal verseker die plek vir almal aanbeveel.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Petra. Ek waardeer. Kom kuier gerus weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Gideon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Die beste ervaring.

Hulle is behulpsaam, baie gasvry en dit voel soos familie. Dis mooi netjies en skoon. Sit baie moeite in die ontvangs van gaste. Beveel definitief aan.

Sheri M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri M

Beautiful, wholesome, clean, thoughtful!

I cannot recommend this place enough - the rooms as great sizes, each ensuite, the gardens are immaculate with an abundance of wildlife seen just next door, and the host, Grietjie - she is too wonderful for words, so kind, accommodating (allowed for early check-in) and gave us the best suggestions of places to go. The amount of thoughtfulness invested in this place, from having a games cupboard to leaving fresh fruit and rusks for guests. We will certainly be returning!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review, Sheri. I do appreciate this. Looking forward to your next visit.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Elna H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H

So verwelkomend, Grietjie baie behulpsaam, skoon en netjies.

Attention to detail. Beskuit, vars melk en 'n paaseier vir elk van ons, vars kosmos blomme om ons te verwelkom. So stil en rustige, het ons naweek regtig geniet. Dankie Grietjie.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Elna, ek waardeer opreg Kom kuier asb weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Robey G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robey G

Heerlike Gesinskuier in Sandsteen Paashuis.

Pragtige ligging net buite Clarens. Elektriese omheining. Vyf slaapkamers, almal met badkamer en stort. Heerlike plaas kuier.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie Robey, ek waardeer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Thandeka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

Tranquility at its best.

The place is very nice and relaxed. A relaxed home away from home. It would be nice if there was charcoal added to the wood basket, and to check if the guests are in need of transport to the shopping centre for convenience.

Ronel L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies, baie rustig en veilig. Goeie plek om van die stadslewe weg te breek.

Alles was pragtig en almal was vriendelik en baie rustig.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie Ronel

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Graham H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham H

Stopover prior to hospital appointment.

Grietjie needs to put something in place for loadshedding! The water supply works through a pump so during loadshedding the water pressure is virtually nonexistent.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Thank you for your advise Graham. I appreciate it.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Gert S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Dit was heerlik.

Grietjie het ons baie vriendelik ontvang en ons het die plaasatmosfeer baie geniet. My kleinkinders was baie opgewonde toe hulle die nyala's sien. Ons het die tyd daar baie geniet en sal beslis weer soontoe gaan.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Gert... julle is meer as welkom!!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Marco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Lieflik.

Ongelooflike lekker plek vir 'n groep van 6 tot 10 mense.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Marco wat ñ lekkerte vir my om te hoor. Groot waardering. Kom kuier weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Charmaine J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Die verblyf was gerieflik, baie netjies, en rustig.

Baie dankie vir die goeie omgee diens.

Sharon A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A

Excellent, beautiful, very enjoyable stay.

The guest house and villa were exactly as advertised, very clean, beautiful house, very welcoming and nice owner. This will be my first choice always when visiting Clarens.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

So much thank you for your kind words...I appreciate it so much. Always welcome at Francisco and Villa ♡

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Karina F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina F

Baie dankie Grietjie, ons het heerlik gekuier en als was perfek!

Sien sterre.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Karina. Kom kuier weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Walter D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter D

Baie aangenaam, netjies, gasvry en waarde vir geld.

Van die aankoms en verwelkoming tot die groet aan die einde was 'n baie aangename ervaring. Gaan beslis weer van Francisco Guesthouse & Villa Clarens gebruik maak met ons volgende besoek.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie, Walter vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer opreg.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Heinrich K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Rustig, vreeslik mooi.

Ons het 'n heerlike naweek geniet, die villa is netjies en baie goed toegerus. Veilige parkeerplek en die omgewing verseker gemoedsrus vir enige een wat hulle tyd in Clarens ten volle wil geniet.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Heinrich vir jou eerlikheid..kom kuier asb weer!!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Annolien D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D

Absoluut amazing!

Ons gasvrou het ons geskakel en die veiligste pad aanbeveel. Op pad het sy weer geskakel om the hoor hoe ons vorder en om verdere aanwysings te gee. Daar aangekom, is ons verras deur om 'n Nyala-kudde langs die huis se heining te sien. Die huisie waarin ons oornag het, was perfek! Slaapkamer, en oop-plan kombuis-sitkamer. Netjies, skoon en ten volle toegerus. Pragtige dik gras-tapyt voor en veilig omhein met elektriese omheining. 'n Ware juweel.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Annolien vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Charmaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Perfekte wegbreek. Warm gasvryheid en salige plaasstilte!

Ons het heerlik ontspan, gekuier en so lekker gebly. Perfekte ligging met die rustigheid van die plaas maar ook die gerief en genot van Clarens en Golden Gate. Dankie aan Grietjie vir die warm ontvang, bederf en gasvryheid. Ons sien uit na 'n volgende kuiertjie by julle.

Mari D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Beautiful, peaceful.

I rate Francisco Guesthouse the best guesthouse in Clarens! They easily accommodate large groups, however, if you are a just two people it offers you enough privacy while still being able to enjoy what Francisco has to offer. The location is only 10 minutes drive from Clarens central. All the rooms are spacious and the interior is immaculate. The kitchen and open plan sitting room is the heart of the guesthouse. Making it a wonderful place to spend quality time with family and friends. The fully equipped kitchen means only have to bring your food and not worry about anything else. The gardens and entire property is beautiful and well- kept. Another feature is that it is so safe. A big thank you to the owner of the guesthouse, Tannie Grietjie. She made our stay comfortable, catered to all our needs and went above and beyond. I would recommend Francisco Guesthouse to anyone- you will not be disappointed.

Merina W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merina W

Rustige, gesellige verblyf.

Ons het heerlik gebly. Dit was mooi, skoon en ons is so vriendelik ontvang. Ons kom definitief weer na Francisco Villa toe.

Bernadine M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine M

Lieflike plekkie in Clarens.

Die lieflike plekkie omring met natuurskoon is baie modern ingerig en het alles wat jy nodig het vir 'n langnaweekwegbreek. Die bed is baie gemaklik met snoesige beddegoed om jou warm te hou in Clarens se koel weer. Die badkamer is skoon en netjies. Enige minimalist se droom!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Bernadine. Ek waardeer so baie!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Johan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Pleasant and peaceful surroundings.

Hostess very caring and kept regular contact with us to ensure that we are satisfied and comfortable.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Johan. Ek waardeer. Kom kuier gou weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Stefan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L

Netjies, rustig en ontspannend.

Die plek was verskriklik netjies en skoon, die country gevoel is perfek om lekker te kan afsluit!

Amanda J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Heerlik rustig kuier met vriendelike eienaar.

Vir 'n rustige ontspanne kuier is Francisco Guesthouse ideaal. Netjiese plek net buite Clarens waar eienaar jou op die hande dra en die mooi tuin en natuur uitsig is besonders.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Amanda. Kom kuier gerus weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Katryn D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katryn D

Heerlik gebly. Sal weer daar bly.

Het heerlik gebly. Bed en beddegoed was goed. Als daar wat nodig is. Het wel die sepie ens. op die wasbak gemis. Rustige en veilige blyplek uit die dorp.

Jose L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose L

Baie aangename ontvangs en die blyplekkie is skoon en netjies.

Ongelukkig is daar 'n muis/rot of n tiepe knaagdier wat deurnag geskarrel en kou het aan iets lekkers in die dak reg bo die slaap kamer. Het ons bietjie uit die slaap gehou. Verder was dit baie aangenaam.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie José. Ek is so jammer om te hoor van die gas in die dak. Ek gaan dit sommer dadelik uitsorteer. Kom kuier weer en ervaar ñ heerlike rustige nagrus.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Rudi H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H

Baie netjies en baie gasvry!

Die Villa is baie netjies, veilig, modern en stil, sal maklik terugkeer vir 'n toekomstige besoek.

Linus V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus V

'n Pragtige, rustige, ruim en netjiese plek in 'n ou plaashuis, wat naby Clarens en Golden Gate lê.

Ons was jare gelede ook hier en die verblyf het net verbeter.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Linus. As jy weer kom is ons hopelik nog beter.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Hans M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

Selfsorg wat nie soos selfsorg voel nie, eerder soos pamperlang.

Die plaasopstal het nie bloot 'n gastehuis-naambordjie teen die hek ontvang nie, die plaasopstal is, in sy geheel, in 'n gastehuis omskep. Dit maak die verblyf, of jy een groep van 10 of 5 groepe van 2 elk is, net 'n plesier. Die elektriese omheining sorg vir gemoedsrus by die mense wat nie noodwendig midde die toeristemekka wat Clarens geword het, wil slaap nie, en eerder 'n plaaswegbreek wil geniet. We really had the best of both worlds.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou vriendelike, ingeligte kommentaar.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Dirk M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Salig! Baie rustig. Lekker ontspan en gekuier.

Pragtige huis met goeie geriewe. Braai/kaggel is 'n wenner. Sal beslis weer kom. Eienaar baie behulpsaam en gasvry.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Dirk. Julle is enige tyd welkom!!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Hugo P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P

Perfek.

Ons was 'n groep motorfietse op toer om Lesotho en wat 'n fantastiese plek om te bly. Alles was skoon, netjies en heel en ons gasvrou, Grietjie, het ons hartlik ontvang. Omdat Francisco 'n klein entjie uit Clarens is, is dit lekker stil, maar nagenoeg om iets te gaan koop.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Hugo, julle was 'n aangename groep vriende. Ek hoop julle kom kuier weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Willie N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Netjiese, skoon eenheid in 'n rustige stil omgewing.

Ons het net vir een aand daar oorgeslaap. Ons is hartlik deur Grietjie verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid waarin ons gebly het was baie netjies en skoon. Dit is baie rustig en stil op die plaas en ons het ook veilig gevoel.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie, Willie. Ek is bly julle het veilig gevoel en heerlik uitgerus. Die 6 km vanaf Clarens werk goed hiervoor.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Ruurd V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruurd V

Lekker "Home from Home"!

Vriendelike eienaars, gerieflike kamers en die kombuis braai- en kuierarea is 'n wenner! Sal weer terugkom.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Ruurd. Julle is welkom om weer te kom kuier!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Roelien H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H

Ons het dit regtig baie geniet.

Mens kry regtig waarde vir geld, skoon, veilig, alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek uit die stad.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie Roelien.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Andre D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Netjies en fantastiese waarde vir geld.

Vir 'n groep vriende sal dit 'n perfekte wegbreek wees met skoon en netjiese kamers en 'n sentrale kombuis/kuier/braai-area. Lekker rustig in die natuur.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie Andre, ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste lekker gebly het en waarde vir hul geld ontvang het. Kom kuier gerus weer met vriende of familie. Mooi loop.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Michael N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michael N

Lekker ou plaashuis gevoel.

Tannie Grietjie is baie gaaf en het self vir ons ‘n voertuig gereël om dorp toe te ry. Baie dankie.

Anri V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Die beste saligheid, rus vir jou siel, pragtig en die vriendelikste gasvrou ooit!

Sien sterre.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Anri!! Julle is altyd welkom. Heerlike vreugde om gaste soos julle te huisves.
Altyd welkom!!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Des M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des M

Ongelooflike gasvryheid.

Sal weer en weer dit my keuse maak in die toekoms as ek in daardie omgewing van Clarens kuier. Ongelooflike gasvryheid, warm verwelkoming en die mooiste Villa.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Des. Dis vir my wonderlik om te hoor as ons gaste lekker gekuier het. Julle is enige tyd welkom.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Retha V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Pragtige oornag!

Ons was aangenaam verras met die puik gastehuis. Die kamers was pragtig en ons heerlik warm geslaap in die koue Clarens. Dankie aan Grietjie en Hardus vir die gasvryheid.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Retha, julle is altyd weer welkom!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Sonja E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Baie lekker plaasatmosfeer.

Oorweeg om die alarmpin in die huis te los. Die omheining alarm wat heeltyd afgaan is glad nie lekker nie.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Sonja, dis 'n baie goeie voorstel om die alarm pin by die bord op te sit. Die alarm skree baie erg, ek weet. Jammer dat die bok of ystervark nou juis met julle kuiertjie ook wou kom kuier. Veiligheid vir ons gaste bly egter vir ons baie belangrik. Maar jou voorstel is baie goed. Dankie hiervoor.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Makkie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie D

Fantastiese huis, met gasvrye, vriendelike gasvrou.

Baie lekker, netjiese mooi huis en omgewing, naby Clarens en GoldenGate. Die gasvrou het puik diens gelewer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Makkie. Kom kuier gerus weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Widia V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Widia V

Gasvrye mense.

Grietjie is 'n wonderlike gasvrou. Die villa is 'n netjiese plek om te oornag met mooi uitsig. Ons is verwelkom met 'n biltonghappie en vars appels uit die plaas se boord.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde Widia. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer by on, dit sal lekker wees om jul weer te sien.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Sophia C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C

Voel soos huis in 'n nuwe omgewing.

Ons het 'n heerlike kuier en uitrus-naweek geniet in die mooiste omgewing. Die gasvryheid was onverbeterlik en soveel klein ekstratjies maak dat mens spesiaal voel. Goeie ou opregte gasvryheid. Verblyf was keurig versorg, daar is aan alle behoeftes gedink.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Fia, dit is heerlik om ons gaste te bederf. Kom kuier gou weer.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Linda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Peaceful, beautiful and worth every cent.

Peaceful, affordable and clean! Just what we needed and we really enjoyed our stay.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Thank you, Linda. I hope to meet you in the future.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Beneste D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beneste D

Fantasties.

Hele trippie was awesome gewees.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Beneste! Hoop julle kom gou weer kuier.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Lize V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Hier het ons tuis gevoel!

Francisco Gastehuis was werklik 'n gesellige tuiste weg van die huis. Soos hulle sê in Engels: "your home away from home". Grietjie is 'n ongelooflike vriendelike gasvrou wat seker gemaak het als was reg in plek vir ons. Die gastehuis het 'n heerlike plaashuis gevoel waar mens lekker gesellig saam bly in die een huis en kan kuier om die eetkamertafel met 'n lieflike binnebraai/kaggel. Die ligging is ook uitstekend, met net 6 km uit die dorp voel mens afgeleë en rustig, maar dit is ook nie te ver om dorp toe te gaan nie.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Dis so lekker om te weet dat julle heerlik om die tafel gekuier het terwyl die vuur brand vir die braai! Die 6km Clarens toe is net gemaklik en sorg vir die rustigheid wat nodig is na 'n besige inkopie dag in Clarens. Kom kuier gerus weer, Lize!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Zieg G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zieg G

Fantasties. Rustige plaasatmosfeer.

Grietjie het ons onmiddelik laat tuis voel. Dit is die eerste keer dat ons buite Clarens gebly het en ek het al klaar weer by Francisco geboek vir ons volgende uitstappie. Die keer vat ek familie en vriende saam.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Zieg! Ons sien uit na jul volgende besoek. Ek glo julle gaan weer heerlik kuier.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Heidi P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

Fantastiese verblyf.

Dit was 'n uitstekende ervaring by Francisco. Die lekkerste koeksisters en OBS vir die koue het vir ons gewag en ekstra moeite is gemaak omdat dit 'n verjaarsdag naweek was. Die plek was netjies en skoon en so mooi. Gaan definitief weer van hierdie akkommodasie in die toekoms gebruik maak.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Beste Heidi,

Dit was geen moeite nie. Kom maak gerus weer 'n draai hier. Dit sal lekker wees om julle weer te sien!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Stephanus D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Onverbeterlik. Moet dit nie mis nie!

Sal altyd weer hierheen terugkom. Pragtig rustig veilig met alles wat nodig is. Eienaar het ons so bederf.

Nastachia L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastachia L

Gamaklik, vriendelike personeel en 'n baie lekker huislike atmosfeer. Baie netjies, veilig en baie bekostigbaar.

Grietjie is 'n wonderlike mens. Sy het uit haar pad uit gegaan vir ons. Sy was baie verwelkomend en het sommer vir ons 'n koek gebak toe ons daar aangekom het. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit het gevoel soos asof ons by die huis was. Baie lekker geslaap en gekuier! Francisco Guesthouse sal ons vir seker weer sien. Welgedaan!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde! Ons waardeer dit opreg

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Annie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Uitstekend!

Die beste wat ek in 'n lang tyd ervaar het!

Thys F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys F

Wonderlike gasvryheid wat sal maak dat mens weer en weer wil teruggaan!

Die diens en gasvryheid by Francisco Guesthouse was uit die boonste rakke. Die netjiese, heerlike ou plaashuis het het 'n karakter van sy eie met 'n binnebraai wat mens sommer nooi om die aand om te kuier. Die kamers is pragtig en baie gerieflik. Ons het heerlik gekuier en sal graag weer wil teruggaan.

Verna M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna M

Wonderlike plattelandse gasvryheid!

Baie dankie Grietjie en Hardus. Ons het verskriklik lekker gebly en gekuier by Francisco Gastehuis. Lieflik stil en rustig.

Sanet M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Veilige verblyf in 'n rustige omgewing waar mens die natuur kan geniet.

Ek kan die gastehuis aanbeveel as jy rus en vrede wil geniet. Daar is 'n elektriese omheining en ons het veilig gevoel. Ons het in die villa gebly en dit is baie smaakvol ingerig. Ons het sommer nuwe vriende gemaak met Grietjie en Hardus. Die tyd daar was net te kort. Ons beplan om ons familie-byeenkoms daar te hou.

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Beste Sanet,

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit dat julle saam met jul familie kom kuier, dit kan net 'n fees wees!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Sune W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune W

Ongelooflike naweek saam gesin en vriende.

Wonderlike gasvrou. Huis is ongelooflik netjies en goed ingerig. Ons het vreeslik lekker gekuier en gebly.

Wendy E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E

Thoroughly enjoyable!

Very cosy with lots of extra touches that made our sleepover a very pleasant one. The owners were lovely and went out of their way to give us very useful travel tips which made the rest of our journey very interesting. Would love to have stayed for more than just one night.

Maureen N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N

Gemaklik en rustig.

Lekker gekuier en warm geslaap in koue winter!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer

Baie dankie Maureen! Dit is vir ons belangrik dat ons gaste heerlik moet kuier en warm kan slaap. Kom kuier gerus weer by ons!

Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Madelize C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C

Fantasties mooi en lekker, wens ons kon vir altyd net hier bly!

Ons was twee gesinne wat saam hier oornag het, en was aangenaam verras met hoe pragtig hierdie plaashuis is. Dis besonders mooi gemeubileer en was heerlik skoon en netjies. Ons is selfs deur ons gasvrou bederf met 'n "Marmite-tert", wat uit die boonste rakke was! Die omgewing is natuurlik ook pragtig en ons sal bitter graag weer hier wil kom oorbly. Francisco is verseker 'n onvergeetlike bestemming!

Susa K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K

Uitsonderlik.

Pragtige opgeknapte plaashuis, ten volle toegerus. Ons is gul ontvang, en Grietjie het selfs 'n koek vir ons gebak! Ons het die stilte en rustigheid geniet, en gaan beslis terug.

Zak O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zak O

Fantasties.

Regtig verras met die netjies en gulde ontvangs. Baie goed uitgelê en ligging bied gulde geleentheid vir rustig verkeer. Gelukkig was daar ander besoekers, veral die twee dames wat gesorg het vir goeie geselskap anders sal dit uiters stil gewees het vir 'n alleen reisiger.

Jakes D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes D

Fantasies. Grietjie se diens is puik.

Ek sal die gastehuis beslis vir my kollegas van die Rand aanbeveel. Klein juweel in die area.

Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTdlYzg5LTJiZDctNDEyNC05MzIyLTNlNzEwNzA1NDJhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Francisco Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.447053265795 28.411567211151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang