Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Grietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lize C - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige tegnologie detoks.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Aneleh G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, natuur baie mooi. My siel is gevoed.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Aneleh♡
Kom kuier weer!
Evan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Thank you, Evan! Please visit again.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Craig S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great outdoor place.
Cecelia P - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is, is daar en naby aan Clarens. Grietjie was vriendelik en bai.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Cecelia, ek waardeer jou vriendelike woorde. Julle is altyd welkom!
Sonja E - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese nostalgiese ervaring.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Sonja, ek is dankbaar julle is na jaar nie teleurgesteld nie. Moenie weer so lank wag nie, kom kuier gou weer.
Heineke Z - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, netjiese plekkie en aangename gasvrou.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Heineke. Ek waardeer jou vriendelike resensie.
Ronelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike winterwegbreek na Clarens.
Petra S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties en gasvry.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Petra. Ek waardeer. Kom kuier gerus weer.
Gideon V - Mei 2023
Algehele gradering
Die beste ervaring.
Sheri M - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful, wholesome, clean, thoughtful!
Lees meerFrancisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, Sheri. I do appreciate this. Looking forward to your next visit.
Elna H - Apr 2023
Algehele gradering
So verwelkomend, Grietjie baie behulpsaam, skoon en netjies.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Elna, ek waardeer opreg Kom kuier asb weer.
Robey G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike Gesinskuier in Sandsteen Paashuis.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie Robey, ek waardeer.
Thandeka M - Des 2023
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Ronel L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies, baie rustig en veilig. Goeie plek om van die stadslewe weg te breek.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie Ronel
Graham H - Mrt 2023
Algehele gradering
Stopover prior to hospital appointment.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Thank you for your advise Graham. I appreciate it.
Gert S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Gert... julle is meer as welkom!!
Marco V - Des 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Marco wat ñ lekkerte vir my om te hoor. Groot waardering. Kom kuier weer.
Charmaine J - Okt 2022
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik, baie netjies, en rustig.
Sharon A - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent, beautiful, very enjoyable stay.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
So much thank you for your kind words...I appreciate it so much. Always welcome at Francisco and Villa ♡
Karina F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie dankie Grietjie, ons het heerlik gekuier en als was perfek!
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Karina. Kom kuier weer.
Walter D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies, gasvry en waarde vir geld.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie, Walter vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer opreg.
Heinrich K - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, vreeslik mooi.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Heinrich vir jou eerlikheid..kom kuier asb weer!!
Annolien D - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing!
Lees meerFrancisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Annolien vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!
Charmaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek. Warm gasvryheid en salige plaasstilte!
Mari D - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful.
Lees meerMerina W - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, gesellige verblyf.
Bernadine M - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike plekkie in Clarens.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Bernadine. Ek waardeer so baie!
Johan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant and peaceful surroundings.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Johan. Ek waardeer. Kom kuier gou weer.
Stefan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig en ontspannend.
Amanda J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig kuier met vriendelike eienaar.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Amanda. Kom kuier gerus weer.
Katryn D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal weer daar bly.
Jose L - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en die blyplekkie is skoon en netjies.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie José. Ek is so jammer om te hoor van die gas in die dak. Ek gaan dit sommer dadelik uitsorteer. Kom kuier weer en ervaar ñ heerlike rustige nagrus.
Rudi H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie gasvry!
Linus V - Okt 2019
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige, ruim en netjiese plek in 'n ou plaashuis, wat naby Clarens en Golden Gate lê.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Linus. As jy weer kom is ons hopelik nog beter.
Hans M - Sep 2019
Algehele gradering
Selfsorg wat nie soos selfsorg voel nie, eerder soos pamperlang.
Lees meerFrancisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou vriendelike, ingeligte kommentaar.
Dirk M - Apr 2019
Algehele gradering
Salig! Baie rustig. Lekker ontspan en gekuier.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Dirk. Julle is enige tyd welkom!!
Hugo P - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Hugo, julle was 'n aangename groep vriende. Ek hoop julle kom kuier weer.
Willie N - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon eenheid in 'n rustige stil omgewing.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie, Willie. Ek is bly julle het veilig gevoel en heerlik uitgerus. Die 6 km vanaf Clarens werk goed hiervoor.
Ruurd V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker "Home from Home"!
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Ruurd. Julle is welkom om weer te kom kuier!
Roelien H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het dit regtig baie geniet.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie Roelien.
Andre D - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en fantastiese waarde vir geld.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie Andre, ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste lekker gebly het en waarde vir hul geld ontvang het. Kom kuier gerus weer met vriende of familie. Mooi loop.
Michael N - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker ou plaashuis gevoel.
Anri V - Des 2018
Algehele gradering
Die beste saligheid, rus vir jou siel, pragtig en die vriendelikste gasvrou ooit!
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Anri!! Julle is altyd welkom. Heerlike vreugde om gaste soos julle te huisves.
Altyd welkom!!
Des M - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Des. Dis vir my wonderlik om te hoor as ons gaste lekker gekuier het. Julle is enige tyd welkom.
Retha V - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige oornag!
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde, Retha, julle is altyd weer welkom!
Sonja E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker plaasatmosfeer.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Sonja, dis 'n baie goeie voorstel om die alarm pin by die bord op te sit. Die alarm skree baie erg, ek weet. Jammer dat die bok of ystervark nou juis met julle kuiertjie ook wou kom kuier. Veiligheid vir ons gaste bly egter vir ons baie belangrik. Maar jou voorstel is baie goed. Dankie hiervoor.
Makkie D - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese huis, met gasvrye, vriendelike gasvrou.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Makkie. Kom kuier gerus weer.
Widia V - Mei 2018
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde Widia. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer by on, dit sal lekker wees om jul weer te sien.
Sophia C - Mei 2018
Algehele gradering
Voel soos huis in 'n nuwe omgewing.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Fia, dit is heerlik om ons gaste te bederf. Kom kuier gou weer.
Linda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and worth every cent.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Thank you, Linda. I hope to meet you in the future.
Beneste D - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Beneste! Hoop julle kom gou weer kuier.
Lize V - Feb 2018
Algehele gradering
Hier het ons tuis gevoel!
Lees meerFrancisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Dis so lekker om te weet dat julle heerlik om die tafel gekuier het terwyl die vuur brand vir die braai! Die 6km Clarens toe is net gemaklik en sorg vir die rustigheid wat nodig is na 'n besige inkopie dag in Clarens. Kom kuier gerus weer, Lize!
Zieg G - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties. Rustige plaasatmosfeer.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Zieg! Ons sien uit na jul volgende besoek. Ek glo julle gaan weer heerlik kuier.
Heidi P - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Beste Heidi,
Dit was geen moeite nie. Kom maak gerus weer 'n draai hier. Dit sal lekker wees om julle weer te sien!
Stephanus D - Jul 2016
Algehele gradering
Onverbeterlik. Moet dit nie mis nie!
Nastachia L - Jul 2016
Algehele gradering
Gamaklik, vriendelike personeel en 'n baie lekker huislike atmosfeer. Baie netjies, veilig en baie bekostigbaar.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Ons waardeer dit opreg
Annie D - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Thys F - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid wat sal maak dat mens weer en weer wil teruggaan!
Verna M - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike plattelandse gasvryheid!
Sanet M - Des 2017
Algehele gradering
Veilige verblyf in 'n rustige omgewing waar mens die natuur kan geniet.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Beste Sanet,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit dat julle saam met jul familie kom kuier, dit kan net 'n fees wees!
Sune W - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike naweek saam gesin en vriende.
Wendy E - Aug 2017
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable!
Maureen N - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Francisco Guesthouse & Villa Clarens se terugvoer
Baie dankie Maureen! Dit is vir ons belangrik dat ons gaste heerlik moet kuier en warm kan slaap. Kom kuier gerus weer by ons!
Madelize C - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties mooi en lekker, wens ons kon vir altyd net hier bly!
Lees meerSusa K - Apr 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Zak O - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jakes D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasies. Grietjie se diens is puik.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang