Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francke Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Riana V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n wonderlike 3 dae. Die ontvangs was vriendelik en ek het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevern W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

This charming lodge exceeded my expectations in every way. I recently had the pleasure of staying at Francke Lodge in Strand, Western Cape, and it was truly a delightful experience from start to finish. The accommodations at Francke Lodge were superb. The rooms were immaculately clean, well-appointed, and tastefully decorated. The attention to detail was evident throughout, from the comfortable bedding to the thoughtful amenities provided. The staff at Francke Lodge were incredibly friendly, welcoming, and accommodating. They went above and beyond to ensure that my stay was enjoyable and stress-free. From the moment I arrived, I felt genuinely cared for, as they were always available to assist with any inquiries or special requests I had. Their warm hospitality truly made a difference and added to the overall exceptional experience. The location of Francke Lodge couldn't be better. Situated in Strand, it offers easy access to the beautiful beaches, local attractions, and nearby amenities. Whether you're looking to relax on the sandy shores, explore the scenic surroundings, or indulge in the local cuisine, you'll find everything conveniently within reach. Additionally, the lodge's facilities added to the overall enjoyment of my stay. I also appreciated the secure parking and the free Wi-Fi, both of which were convenient and reliable. Overall, Francke Lodge exceeded my expectations in every aspect. Whether you're visiting Strand for business or pleasure, I highly recommend considering Francke Lodge for an exceptional stay. I will definitely be returning on my future trips to the area. Thank you for providing such a memorable experience and making my stay in Strand truly unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Aangename gasheer en dame en die ontvangs was puik. Ons was baie gerieflik en het geen klagtes nie. Sal beslis Francke Lodge aanbeveel vir my vriende en familie en sal graag weer daar wil tuisgaan wanneer ek weer Gordonsbaai toe gaan. Sal dit 'n gereelde vakansiebestemming maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Veilige, vriendelik en goedkoop. Kamer is kleinerig maar privaat. Voertuig is veilig. Lekker geleë naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marvin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Dit was 'n wonderlike ervaring en sal dit definitief vir ander aanbeveel. Ons het die gasvryheid van die eienaar baie waardeer. Hy het ons regtig welkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kayla C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Die kuier was lekker. Kon ontspan en ons was gerieflik. Goeie privaatheid en vriendelike diens was ontvang. Sal graag weer wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag
5.0
Aug 2020

Vriendelike ontvang, baie goeie waarde vir geld. Geen probleem, sal weer daar oorbly as die geleentheid dit vereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Ons het baie laat die aand daar aangekom en die eienaars het ons met ope arms verwelkom. Hulle gasvryheid is ongelooflik. Die kamers is mooi. Hul het ons baie gehelp en ons gaan definitief terugkeer as ons weer in Strand is. Elke sekonde by Francke Lodge was ons gemaklik en het welkom gevoel. Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Francke Lodge
Baie dankie vir tyd wat geneem was om vir ons n resensie te gee. Elke gas is uiters belangrik vir ons en sal altyd die beste diens aan ons gaste lewer. Hoop om u spoedig weer te sien

Christel P
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Dit was regtig baie lekker en rustig. Francke en haar man gaan uit hulle pad om dit vir jou so gemaklik as moontlik te maak sal hulle enige tyd aanbeveel. Wonderlike mense en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta S
1 nag
5.0
Sep 2019

Awesome. Dit was net awesome verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farlow-weg 17, Southfork, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgcDL4JQuK43e2KlwOzNlsK8jnFe0rvJYsyftH5teiS7uY2l0j8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farlow Way Southfork 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.141409979494 18.855406588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang