Francke Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike 3 dae.
Kevern W - Des 2023
Algehele gradering
This charming lodge exceeded my expectations in every way.
Lees meerJessie V - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename gasheer en dame en die ontvangs was puik.
Hannes D - Sep 2021
Algehele gradering
Veilige, vriendelik en goedkoop.
Marvin W - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en sal dit definitief vir ander aanbeveel.
Kayla C - Des 2020
Algehele gradering
Die kuier was lekker. Kon ontspan en ons was gerieflik.
Mariette S - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvang, baie goeie waarde vir geld.
Clarice V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het baie laat die aand daar aangekom en die eienaars het ons met ope arms verwelkom.
Francke Lodge se terugvoer
Baie dankie vir tyd wat geneem was om vir ons n resensie te gee.
Elke gas is uiters belangrik vir ons en sal altyd die beste diens aan ons gaste lewer.
Hoop om u spoedig weer te sien
Christel P - Des 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker en rustig. Francke en haar man gaan uit hulle pad om dit vir jou so gemaklik as moontlik te maak sal hulle enige tyd aanbeveel.
Marieta S - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Christelle M - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation with the best service ever and great hosts.
Francke Lodge se terugvoer
Hi. Thank you for taking the time to send us a review really appreciate it. Every person entering our doors will be treated as very important to us. Hope and looking forward to see you people again very soon, God bless.
Clifort T - Jul 2019
Algehele gradering
Mense is baie vriendelik.
Kenneth S - Jun 2019
Algehele gradering
'n Heerlike nag se rus met al die nodige geriewe en hope gasvryheid.
Francke Lodge se terugvoer
Hi Kenneth, baie dankie en ek hoop om u spoedig weer te sien. Gaste is altyd welkom.
Ebrahim H - Jun 2019
Algehele gradering
We had a great time.
Francke Lodge se terugvoer
Good day Chrizel,
Customers are my number one priority and shall do all in my power to satisfy them. Hope to see you again real soon
Thank you for your review
Naomi M - Des 2019
Algehele gradering
Guests were not free as owners are staying at the same accommodation. Facilities promised were not provided, eg. free WiFi etc.
Francke Lodge se terugvoer
I am sorry that your experience at Francke Lodge did not meet with your expectations. I wish to clarify that my personal and permanent accommodation is separate from the main house, with its own bathroom, kitchen and stairs leading to the outside. I am careful to minimise my interaction with my guests. I am available in case there are queries.
Although I have access to the main house, I do not enter whilst there are guests. I have since learnt that the \Wi-Fi passwords should be prominently displayed in each room. Thank you for helping to clarify this, I will be doing so in future.
Your transport was arranged between you and a separate service provider. It is not part of the services offered by my establishment. I am therefore not able to comment on this matter.
I thank you for your review, which will aide Francke Lodge in providing the perfect client experience.
Gerhard G - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs en lekker rustig sonder steuring.
Francke Lodge se terugvoer
Hi shall try to do so in the near future. Customers important to me shall sort out
Thank you for your review
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farlow-weg 17, Southfork, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang