Francke Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farlow-weg 17, Southfork, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Francke Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Southfork, Strand. Die gastehuis is in 'n rustige doodloopstraat geleë en bied maklike toegang tot die strand, geriewe en winkels.
Verblyf word gebied in 6 gastekamers waarvan sommige 'n en suite-badkamer het en die ander kamers 'n gemeenskaplike badkamer deel. Die gastehuis het 2 kombuise, 'n gemeenskaplike sitkamer en 5 badkamers. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuise gebruik maak. Daar is ook 'n wasmasjien.
Strand se strand is 5,7 km ver en die Strand Gholfklub in 6,8 km ver. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat die omliggende Gordonsbaai en Somerset-Wes areas wil verken en die Somerset Mall-winkelsentrum is net 8,8 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farlow-weg 17, Southfork, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Francke Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farlow-weg 17, Southfork, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang