Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

1 troeteldier met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Bring asb. jou troeteldierbed. Geen troeteldiere word op die meubels toegelaat nie.
Met aankoms word daar van gaste verwag om die spesiale instruksies wat verskaf word, noukeurig na te gaan.

Die gas is verantwoordelik vir die gedrag van hul besoekers gedurende die huurtydperk en moet verseker dat die verblyf met sorg, respek en in ooreenstemming met die reëls uiteengesit in die Spesiale Instruksies gebruik word.

Die maksimum besetting van elke huis is beperk tot die gespesifiseerde aantal gaste.

Enige verlies of skade aan die verblyf, insluitend die omsetter, linne, toebehore, toestelle, toerusting of ander items, sal uitsluitlik deur Be in McGregor geassesseer word, en daar sal van die gas verwag word om vir sodanige skade op aanvraag te betaal. Gaste moet Be in McGregor in kennis stel van enige verliese of skade voor vertrek.

Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f4c930b3a72832c221df658a2f00086252eacf1a70e364b57fd1c0b912f9a0d2f2d96244cacbae49df133ab559da6ed7447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 9 Kerk/Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947928 19.826265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang