Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Creek

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rele T
1 nag
5.0
Apr 2024

Sweet peaceful wonderful stay. It was perfect, so peaceful. The host is such a darling, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Francolin Creek
Hi Rele, So happy you had a perfect stay with us, hope to see you again soon!

Zelda E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Uiters vriendelike diens. Francolin was 'n juweel en die gasvrou was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Ons aand- en oggendete was uit die boonste rakke, die beddens gemaklik en alles baie skoon. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Francolin Creek
Hi Zelda. Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart wanneer ons gaste lekker kuier, eet en slaap. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Heidi F
1 nag
4.8
Apr 2022

Wow. Dis pragtig, gerieflik, gevul met hope gasvryheid, en ongelooflike lekker en baie kos. Dis stil, rustig, 'n Vrystaatse juweeltjie. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Francolin Creek
Hi Heidi, ons is baie bly dat jul kuiertjie lekker was hier by ons. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Colin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Regte plaaskuier opset. Plaaskos. Baie rustig. Lekker op die plaas. Het die plaaskos geniet en voel sommer tuis. Baie rustig en goed vir die siel. Sal vir seker weer 'n draai kom maak en sommer vriende saam bring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helga M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

The bush camp was the most pleasant surprise on a hot day. The bush camp was beautifully tucked away in the trees and everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2018

Fantasies! Baie rustig en gasvry. Ons het heerlik ontspan, lekker gekuier by kaggelvuur, smul-lekker tuisgemaakte kookkos (groot porsies), kamers is skoon en gemaklik. Ons sal vir seker weer gaan kuier! Elise het ons vreeslik bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanet K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Rustig en heerlik. Vriendelike mense hier en kos was uit die boonste rakke. Sou lekker gewees het met 'n TV in die kamer. Daar was ook nie suiker vir koffie in die kamer nie, slegs versoeters. Verder was dit 'n baie aangename oorbly en sal ek beslis weer hierdie gasteplaas besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dipkraal Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc58fede44e7d34293c49076551c6a0801c3b439ae1d26093b384fc6680464cbb56250fd76d247dd6310906a5387ca89f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm Dipkraal Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.219177 28.227428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang