Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Creek

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dipkraal Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë op 'n werkende plaas halfpad tussen Helibron en Frankfort in die Noord-Vrystaat, is Francolin Creek 'n rustige oase wat 'n nederige mengsel van ware Suid-Afrikaanse geskiedenis en moderne verblyf uitbeeld.

Dié plaas-toevlugsoord in familiebesit en bestuur bied verblyf in 14 dubbelslaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer insluit. Verblyf word ook in 4 safari-tente gebied met slaapplek vir 8 gaste. As alle kamers beset is, en gaste deel, kan Francolin Creek gemaklik 36 gaste slaap. Ysige winteraande word warm, bekoorlik en romanties gemaak aangesien elke kamer voldoende verhittingsgeriewe het. Die kamers word almal daagliks gediens.

Gaste kan heerlike, tradisionele plaaskos wat volledig versorg word, geniet wanneer hulle by die gastehuis ingeboek word. Alternatiewelik is die opsie van selfsorg beskikbaar wanneer jy na die tentkamp terugtrek. Die lodge bied 'n gesellige wynkelder, Cattleman's-kroeg, 2 sitareas met 'n brullende kaggel en 'n volledige funksie-lokaal vir die groter partytjies. Aangesien die lodge op 'n uitgestrekte Vrystaatse plaas geleë is, kan gaste pragtige uitsigte en omgewing geniet. Daar is verskeie voëlspesies op die plaas, en veral die Francolin loop in oorvloed rond. Dit is die motivering vir die naam van die plaas, Francolin Creek.

Die lodge is 'n ideale toevlugsoord vir groepe vriende of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek om kwaliteit tyd saam deur te bring in 'n intieme omgewing, terwyl dit steeds individuele privaatheid bied in die gerieflike, volledig toegeruste kamers. Die magie van 'n Vrystaatse donderstorm gepaardgaande met die opsie van 'n tradisionele plaasstyl tuisgemaakte maaltyd is getrou aan die atmosfeer van die lodge. Wildritte is beskikbaar indien vooraf gereël, waar gaste 'n magdom wildsbokke kan besigtig. Van die spesies sluit gemsbokke, springbokke, waterbokke, blesbokke, hartebeeste en sebras in. Ander doendinge sluit bergfietsry en staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dipkraal Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Gaste dink Francolin Creek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dipkraal Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc58fede44e7d34293c49076551c6a0801c3b439ae1d26093b384fc6680464cbb56250fd76d247dd6310906a5387ca89f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm Dipkraal Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.219177 28.227428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang