Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Francolin Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gordon P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon P

Was my derde besoek en baie gelukkig daar.

Sien sterre.

Milton K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton K

Luuks, goeie diens. Die restaurant, Orange, op die perseel is fantasties.

Ontbyt is ingesluit by die prys. Dit was 'n onverwagte verrassing.

Jacomien D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacomien D

Teleurstellend.

Die verblyf word hoog gegradeer, tog het ek die kwaliteit teleurstellend gevind. Die matte in die kamers is vuil. 4 pap-kussings en gekreukelde beddegoed. Die interieur is ook nie smaakvol nie en baie basies. Die ontbyt was lekker. Die Laeveld het soveel om te bied.

Daniel O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O

Dit is vyfster.

Die lodge is presies soos bemark. Die slaapplek was groot en stylvol. Hier voel jy dat jy waarde vir jou geld kry. Die Orange Restaurant het die heerlikste kos bedien met die mees rustige atmosfeer. Die ontbyt was heerlik. Alles was net perfek. Sal dit hoogs aanbeveel vir enige iemand.

Melissa P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melissa P

We were expecting a real 5 star experience, and unfortunately this was far from it.

Due to the Covid travel restrictions this place has unfortunately been neglected. Amazing view and location, horribly let down by the state of the rooms. Linen was threadbare, towels old and no longer fluffy. No fancy toiletries. Only old dusty bath-salts. Limited mini bar. Mattress was so hard. We were unfortunately very disappointed! We wanted a nice luxury 5 star stay for one night and got a 3 star outdated room overlooking the security guard who could see right into the bedroom. Blinds didn't fully close and at night anyone in the parking lot could see into the room.

Dawn W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Pragtige plek met ’n wonderlike uitsig!

Dit was 'n heerlike ondervinding, veral ons aandete by Orange Restaurant - dit was heerlik. Die personeel is baie behulpsaam. Ek kan ongelukkig nie dieselfde sê van die sekuriteit nie, hulle laat ongelukkig die restaurant se kliënte op die bespreekte parkeerplek van die inwonende gaste parkeer, en hy was glad nie bereid om te help nie. Daar was geen parkering beskikbaar nie. Na 'n halfuur se wag was daar vir die eerste keer 'n parkering beskikbaar!

Hlaiseka D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hlaiseka D

Refreshing after such a long time of lockdown.

The rooms are specious and clean, quiet place.

George Martin M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Martin M

Baie netjiese, warm plekkie, veral saam met jou vrou. Ontbyte was puik, dis net jammer die balkon van Franklin wys almal na die agterkant toe.

Ons verblyf was baie lekker. Ons het wel een aand geen warm water gehad nie, wat nogal ongemaklik was. Blybaar was die skakelaar af en dan was die aand se kos bediening by die restaurant nogal ongemaklik. Vir een of ander rede is die lading dan te groot en dan bly die hele lodge se krag afskakel. Dit gebeur ten minste 4 keer op 'n aand gedurende etenstyd. Dit was super irriterend. Verder was alles baie lekker.

Trudie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie D

Fantastiese uitsig en pragtige kamers.

Baie mooi gastehuis met pragtige kamers, heerlike ontbyt en 'n fantastiese restaurant. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Chante V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chante V

Bevredigend.

Baie lekker plek. Inkloktyd te laat.

Madaleine P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madaleine P

The place was awesome.

See the ratings.

Susan S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Great hospitality

Thank you for the great hospitality. We've enjoyed our stay.

Latie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latie S

Highly recommended

Pleasant overnight stay.

Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preezstraat 4, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMWE2NmExLTg5MjQtNDVlNS05MDA3LWE3NDhhOTI2ODAzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 4 Du Preez Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.477997163306 30.989508032799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang