Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gordon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Was my derde besoek en baie gelukkig daar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milton K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Luuks, goeie diens. Die restaurant, Orange, op die perseel is fantasties. Ontbyt is ingesluit by die prys. Dit was 'n onverwagte verrassing.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien D
1 nag
3.0
Jun 2024

Teleurstellend. Die verblyf word hoog gegradeer, tog het ek die kwaliteit teleurstellend gevind. Die matte in die kamers is vuil. 4 pap-kussings en gekreukelde beddegoed. Die interieur is ook nie smaakvol nie en baie basies. Die ontbyt was lekker. Die Laeveld het soveel om te bied.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Daniel O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Dit is vyfster. Die lodge is presies soos bemark. Die slaapplek was groot en stylvol. Hier voel jy dat jy waarde vir jou geld kry. Die Orange Restaurant het die heerlikste kos bedien met die mees rustige atmosfeer. Die ontbyt was heerlik. Alles was net perfek. Sal dit hoogs aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2021

We were expecting a real 5 star experience, and unfortunately this was far from it. Due to the Covid travel restrictions this place has unfortunately been neglected. Amazing view and location, horribly let down by the state of the rooms. Linen was threadbare, towels old and no longer fluffy. No fancy toiletries. Only old dusty bath-salts. Limited mini bar. Mattress was so hard. We were unfortunately very disappointed! We wanted a nice luxury 5 star stay for one night and got a 3 star outdated room overlooking the security guard who could see right into the bedroom. Blinds didn't fully close and at night anyone in the parking lot could see into the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Dawn W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Pragtige plek met ’n wonderlike uitsig! Dit was 'n heerlike ondervinding, veral ons aandete by Orange Restaurant - dit was heerlik. Die personeel is baie behulpsaam. Ek kan ongelukkig nie dieselfde sê van die sekuriteit nie, hulle laat ongelukkig die restaurant se kliënte op die bespreekte parkeerplek van die inwonende gaste parkeer, en hy was glad nie bereid om te help nie. Daar was geen parkering beskikbaar nie. Na 'n halfuur se wag was daar vir die eerste keer 'n parkering beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlaiseka D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2020

Refreshing after such a long time of lockdown. The rooms are specious and clean, quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

George Martin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie netjiese, warm plekkie, veral saam met jou vrou. Ontbyte was puik, dis net jammer die balkon van Franklin wys almal na die agterkant toe. Ons verblyf was baie lekker. Ons het wel een aand geen warm water gehad nie, wat nogal ongemaklik was. Blybaar was die skakelaar af en dan was die aand se kos bediening by die restaurant nogal ongemaklik. Vir een of ander rede is die lading dan te groot en dan bly die hele lodge se krag afskakel. Dit gebeur ten minste 4 keer op 'n aand gedurende etenstyd. Dit was super irriterend. Verder was alles baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2019

Fantastiese uitsig en pragtige kamers. Baie mooi gastehuis met pragtige kamers, heerlike ontbyt en 'n fantastiese restaurant. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chante V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2017

Bevredigend. Baie lekker plek. Inkloktyd te laat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preezstraat 4, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMWE2NmExLTg5MjQtNDVlNS05MDA3LWE3NDhhOTI2ODAzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 4 Du Preez Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.477997163306 30.989508032799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang