Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Self-Catering Unit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Francolin Self-Catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brenda T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Great self-catering accommodation.

Really enjoyed the accommodation.

Carmen R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R

Wonderful.

Highly recommended. Very friendly hosts. The accommodation is spacious, clean, and we had two comfortable nights' sleep. The position is very central as well.

Braham D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braham D

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Gastehuis is baie naby aan Somerset Mall en die Strand wat dit lekker maak. Veilige parkering van die straat af.

Corne F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F

X.

Lekker gebly - dankie.

Marius B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Lekker gebly en lekker gekuier.

Was heerlik, rustig en goed geleë.

Levi D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Levi D

Relaxed.

Well hosted and friendly.

Nolette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolette G

Pleasant, comfortable, good value.

The unit is in a lovely, quiet neighborhood - clean and with everything one needs for a short stay. The hosts are friendly and accommodating, and I can recommend Francolin Self-Catering.

Petro M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Amazing stay. Beautiful unit.

Unit has everything you need. Owners very kind and helpful.

Tracey P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey P

Net wat ons nodig gehad het. 'n Oornag slaapplek.

Dit dien die doel.

Lucy T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy T

We were going through a tough time, moved from JHB to CT and the apartment promised to us was not suitable. So we were moving from one self-catering unit to another. This was just the place to bring us some peace and quiet.

Christelle is fabulous. Just one thing, could have DStv, even limited channels and wifi.

Francolin Self-Catering Unit se terugvoer

Thank you for the feedback, Lucy. I hope things have settled down on your side. Just want to mention that there is wifi and a HDML cable for a laptop. Sorry if you missed it, the info was in the booklet provided. Regards

Francolin Self-Catering Unit
Ina D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Aangename, rustige verblyf.

Sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak!

Claudie T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie T

Baie gemaklike en rustige verblyf.

Ons het heerlik gebly. Baie geniet, alles wat nodig was en meer. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Aaron N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron N

Lovely, friendly host and accommodation.

Safe and value for money.

Joy B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B

Baie lekker gebly. Veilig en netjies.

Baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Andri S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri S

Vinnige oornag.

Pragtige plek met dierbare eienaars. Die eenheid het baie ruimte met alles wat jy nodig het. Goeie pakplek vir bagasie. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek!

Jayden C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayden C

Baie rustig.

Baie stil, rustig, mooi en netjies.

Sally S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S

Very comfortable.

Everything we needed for an overnight stay. Lovely quiet area.

Martiens E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens E

Aangenaam, vriendelik, soos eie huis.

Dankie Christelle en Ashan. Ontvangs was hartlik en vriendelik en geriewe is baie netjies en skoon. Mooi, veilige omgewing. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap as ons in die omgewing is.

Yolandi K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K

Ruim, gemaklik en netjies.

Lekker groot, gemaklike bed, maar slegs 1 kussing elk. Lekker koffie en beskuitjie. Als mooi netjies en skoon. Kamer en badkamer is ruim. Oopslaanbank plek vir 2 kinders. Gasvrou het gou bank opgemaak vir ons dogtertjie. Baie lekker gebly dankie.

Quinton M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

Eenheid is baie netjies en gerieflik

Francolin is ideaal geleë in 'n stil omgewing. Ons is baie vriendellik ontvang. Die eenheid is baie netjies en skoon en het alles wat jy benodig. Ek sal beslis Francolin aanbeveel.

Donavan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan S

Amazingste slaapplek waar ons al was.

Was regtig baie lekker en die mense is so vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Sherol R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherol R

Vreeslik lekker en rustig.

Baie mooi plek en baie netjies, rustige atmosfeer, baie vriendelik.

Viona P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Viona P

Baie veilig.

Die braaibak was vuil toe ons dit wou gebruik. Anders was dit in 'n baie veilige area. Christelle en haar man was baie vriendelik.

Francolin Self-Catering Unit se terugvoer

Beste Viona
Baie jammer oor die braaier wat nie skoon was nie. Dit was oorsig van ons kant af.
Ons hoop die eenheid was verder so skoon en netjies soos wat dit altyd is aangesien ons altyd hoë staandaarde probeer handhaaf.
Jammer weereens.
Groete
Christelle

Francolin Self-Catering Unit
Lee-ann D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Oulike plekkie!

Dit is ’n oulike plekkie, baie netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik. Was lekker om daar te oornag!

Isabella H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella H

Very comfortable.

Very nice unit Christelle made sure I was informed regarding load shedding at all times as we were attending a wedding and I needed to use a hairdryer. Some positive improvement: a flat sheet under the duvet would be nice as it gets hot just having a duvet. For the rest it was a very comfortable and pleasant stay.

Trudie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Baie netjiese en gerieflike oornag-akkommodasie in 'n veilige stil area.

Die eenheid was skoon, ruim en gerieflik. Die area is heerlik stil en veilig. Toegang was maklik. Ons sal dit aanbeveel.

Francolin Self-Catering Unit se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle weer.

Francolin Self-Catering Unit
Aliuma V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliuma V

Netjies, skoon en baie hulpvaardig en gasvry.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal Francolin se verblyf definitief aanbeveel. Baie dankie vir die bederfies, ons het dit baie geniet. Nogmaals dankie vir alles.

Sanet L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

So vriendelike ontvangs!

Sal werklik weer van Francolin gebruik maak. Alles is gerieflik en superskoon.

Carina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

'n Baie netjiese, gerieflike wooneenheid met vriendelike eienaars.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik, dit het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike vakansie. Dit is baie veilig en die parkering is net so veilig. Die eienaars is baie vriendelike mense. Die wooneenheid is baie sentraal geleë en ideaal as jy die Kaap wil verken. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0740fbdbad55599c235f2056ca364be581419cd6164812a011250ef3d0281ed01f15fde70169478f15fb86d2ec99671a9957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 14 Francolin Street Monte Sereno 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060482513373 18.840984599614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang