Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Self-Catering Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Francolin Self-Catering Unit is in die dorpie Somerset-Wes geleë.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaaparea is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met 'n DVD-speler (geen DStv). Die eenheid lei na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.

Die eiendom is sentraal geleë vir reisigers; 8 km vanaf die strandfront en met maklike toegang tot Kaapstad wat 50 km weg is, 34 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Stellenbosch asook verskeie wynplase in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Brenda T
Besigheidsreis
5.0
Great self-catering accommodation. Really enjoyed the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Carmen R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Highly recommended. Very friendly hosts. The accommodation is spacious, clean, and we had two comfortable nights' sleep. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Braham D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Gastehuis is baie naby aan Somerset Mall en die Strand wat dit lekker maak. Veilige parkering van die straat af.
Jun 2024
Corne F
Besigheidsreis
5.0
X. Lekker gebly - dankie.
Mei 2024
Marius B
5.0
Lekker gebly en lekker gekuier. Was heerlik, rustig en goed geleë.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Francolin Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0740fbdbad55599c235f2056ca364be581419cd6164812a011250ef3d0281ed01f15fde70169478f15fb86d2ec99671a9957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 14 Francolin Street Monte Sereno 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060482513373 18.840984599614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang