Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Walter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Urban paradise. Absolute mind relaxation and harmonious environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We are looking forward to visit again. We really enjoyed the stay. The environment was quiet and peaceful. Myself and my husband really enjoyed the pool and the garden. Perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransie
Francor Guesthouse
Good day Lydia. We are so glad to hear that you enjoyed your stay here. We hope to see you soon. Have a wonderful 2024. Regards. Francor Guesthouse.

Teresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Magnificent. We were very well received and received all the support we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Wat 'n mooi plek met die mooiste tuin en vriendelike honde. Ons ontvangs en verblyf was baie lekker met vriendelike personeel. Die kamer is goed toegerus en baie netjies. Baie mooi en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fransie
Francor Guesthouse
Goeiemiddag. Baie dankie vir die pragtige boodskap. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete, Daleen

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Baie awesome plek. Baie mooi tuin en rustig, swembad pragtig. Baie netjies in kamers, was bietjie skrikkerig vir omgewing, maar alles was rustig en veilig daar. Soveel lekker kuierplekkies in die lieflike tuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fransie
Francor Guesthouse
Goeie dag Gert. Dit is 'n groot plesier. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om jou gou weer hier te sien. Groete Francor Guest House

Julian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie nice plek rustig en mooi. Baie mooi en rustig het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtig. Baie lekker geslaap. Pragtige blyplek, lieflike tuin. Uitstekende personeel. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransie
Francor Guesthouse
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer Minnie. Ons hoop om julle weer te sien.

Marlene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Cosy, clean, beautiful, friendly, convenient! Highly recommended stay. Great price. We had a lovely stay and all of out needs were met. The garden is absolutely breath taking. We had a great view and nice service. They even provided an anti-mosquito plug-in and a locked safe for jewellery, phones and wallets. The Wi-Fi en DStv was convenient. We got shampoo, body wash, body lotion, toilet paper and towels. There was also a kettle, milk, cold drinking water, coffee, tea and spoons. A lot of plugs are available and we had a little place to get ready and do makeup. Decent mirrors. Very clean. There was also handwashsoap, mats and toilet spray. Bed lights were handy and bright. Not the most quiet part of town, hearing cars and a little music from far away, but definitely not extremely noisy either. Large and many windows were lovely. Extra blanket, soft throw, soft cushions and large soft mat on the floor. Microwave and fridge included. Cosy seats. Balcony view with table and chairs. Great price. Complies to covid regulations. We did not make use of the breakfast, so I cannot comment on that. Large pool for adults with small pool for kids. Can take photograph in the garden. Very green even in winter. Own remote for gate. Outside poolside chairs and tables with chairs in the garden. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Die eenheid was besonder skoon en netjies. Ontvangs is goed. Tuine baie netjies en uitsonderlik. Al wat gepla het was dat warm water slegs vir kort rukkies beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Baie aangenaam. Sal asb. twee badhanddoeke verkies. Daar was net een gesighanddoek en een badhanddoek vir twee volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fransie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 174, Heatherdale, Pretoria, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6HltRLPti3wvaIN7IBTi4gPMHL9x1qrGYNSFQs13Anj4A69syw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 174 Boundary Road Heatherdale 0118 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.664758 28.116414728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang