Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frangipani House & Driftwood Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Frangipani House & Driftwood Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Felt like home.

Thank you very much Sally for an amazing stay in your very clean & comfortable cottage. Your advice on what to do and see in Port Alfred made it a very enjoyable stay.

Darrelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darrelle L

Great eye to detail. Very friendly and well organised.

Very nice little touches. Clean and spacious. Sally was very professional and well organised. Will definitely stay again.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to write this review. Really appreciate it. Hope to see you again soon.

Frangipani House & Driftwood Cottage
John C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Excellent.

Driftwood Cottage was a perfect stopover for my daughter, her friend, and me. The place was exceptionally clean with unexpected extras such as drinking water, milk, etc. We will not hesitate to book again in the future.

Karin O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Behulpsaam en baie dierevriendelik. Baie lekker gebly.

Ligging perfek. Sally is baie bedagsaam en vriendelik. Erf lekker groot vir groot honde.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Dankie Karin, so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Sally

Frangipani House & Driftwood Cottage
Tinus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S

Gerieflik, stil area.

Baie netjies, goed toegerus, onderhoud goed, gasvrou baie vriendelik en gehelp waar sy kan.

Gerda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Beveel sterk aan.

Baie goeie keuse vir verblyf. Baie stil area. Sally het ons verwelkom en verder het ons niks kortgekom nie. Alles daar wat mens nodig het. Thanks Sally, we enjoyed the stay.

Philip S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Pleasant.

Pleasant stopover on the way to Port Shepstone.

Blanche P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche P

Baie gerieflik en mooi ingerig.

Uitstekende uiteensetting vir enige iemand wat met diere reis. Die plek is netjies omhein. Die eienaar was baie vriendelik en akkommoderend. Die Driftwood Cottage is baie gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het.

Karenza F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karenza F

Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Ons het baie lekker gebly baie dankie.

Alfred F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred F

Relaxing and great.

Relaxing and great stay.

Nettie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie G

Rustig en vir seker ’n huis weg van die huis.

Frangipani House is een van die skoonste en netjieste plekke. Sally is baie nice, en die plek het alles wat mens nodig het - al is daar beurtkrag.

Lizette D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Netjiese huis. Gasvrou was daar met ons aankoms en het allerhande nuttige inligting gedeel.

Lekker gebly; huis sentraal en baie netjies.

Stefan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan K

Value for money. Neighbors was just noisy and didn't consider others. But overall nice.

Had a pleasant stay.

Petrus M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M

Baie lekker geslaap

Sien sterre.

Stapelberg A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stapelberg A

Baie lekker gekuier.

Voel of jy by jou eie huis is. Alles is daar, tot 'n gashouer en lampe vir beurtkrag.

Jowha T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jowha T

It was great.

The stay was great, I would go again.

Anne S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Gerieflike verblyf.

Baie vriendelike gasvrou wat omsien na gaste se behoeftes. Ingerig ook vir loadshedding. Naby winkels, eetplekke, rivier. Was 'n aangename verblyf.

Mandla M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M

I had a wonderful stay at this establishment. It is tranquil and conducive to relaxation.

Value for money. The place is centrally located and close to almost everything we needed. We felt like it was a home away from home. Sally gave us a good orientation, even a loadshedding schedule for the duration of our stay.

Andre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Skoon. Netjies. Ruim.

Interessante ou huis uit toeka se dae. Houtvloere en lekker leef ruimte. Stil area.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Dankie dat julle beruit was om te skyf na Lavender house toe. Ons hoop julle gaan weer kom kuier.

Frangipani House & Driftwood Cottage
Pieter B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie goeie waarde vir geld. Ideale ligging.

Die huisie is baie volledig toegerus. Dit bied wat jou huis tuis ook bied. Sal weer hiervan gebruik maak. Alles is netjies. Ons kon ongelukkig nie die weer bestel nie. Sal baie lekker oor Desember wees. Weereens dankie.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

So bly julle het dit geniet, ek is jammer oor die weer, maar dankbaar julle het die reen vir ons gebring. Hoop ons sien julle weer, dan bestel ek son.

Frangipani House & Driftwood Cottage
Jacqueline P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P

Dit is 'n pragtige en gerieflike plek.

Dankie, Sally, vir 'n wonderlike tyd in jou pragtige plek. Ek sal enige tyd weer bespreek.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Beste Elize,

Dankie dat jy tyd gemaak het om die resensie te stuur. So bly julle het dit geniet, julle was wonderlike gaste.

Hoop ons sien julle weer.

Frangipani House & Driftwood Cottage
Wendy B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Awesome stay at Frangipani House.

Would recommend Frangipani House and is wheelchair friendly, clean and bright, a perfect holiday cottage.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Thank you for choosing Frangipani House for your stay. We loved having you . Thanks for taking the time to write a review, hope to see you again soon,

Sally

Frangipani House & Driftwood Cottage
Ian K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Rustig en baie vriendelike personeel en baie lekker gekuier.

Rustig en alles wat jy benodig is daar.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.

Groete
Sally

Frangipani House & Driftwood Cottage
Linda F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Baie mooi binne, skoon en netjies.

Al wat moontlik bygesit kan word, is 'n braai tang en 'n braai staander vir die wat wel wil braai, ons het dit gemis. Verder regtig uitstekende verblyf en omgewing.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Goeiedag Linda,

Daar is wel 'n tang en braai staander in die kas onder die wasbak, so jammer julle het my nie gebel nie. Hoop dit het nie julle kuier bederf nie.

Sally

Frangipani House & Driftwood Cottage
Stefane D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefane D

Baie gerieflik, het lekker gebly.

Sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Johan & Engela A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Engela A

Aangenaam.

Gasvrou baie moeilik om te kontak. Verskeie oproepe en boodskappe gelos sonder sukses. Sy het ook baie erg aangedring op 'n inkloktyd, vroegoggend reeds. Ons was op pad sonder haas en stop soos en wanneer ons iets interessant sien. Ons mikpunt was bloot om voor 17h00 te arriveer. Ons het ook geen idee van padtoestande nie en die erge aandrang om 'n spesifieke aankomstyd te gee, was totaal ongevraag. Ons het bloot toevallig vir die 3de keer by die blyplek gekom en haar toe daar gevind net toe sy weer in haar voertuig wou klim. Steeds sonder om op enige van ons boodskappe te reageer. As dit nie daarvoor was nie, sou ons alternatiewe slaapplek moes vind.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Ek is so jammer dat ons oproepe mekaar gemis het, ek wonder of julle my nommer reg gehad het. Al rede dat ek min of meer wou weet wanneer julle beplan het om te arriveer , was om julle daar te kan ontvang. Ek het 5 keer gebel sowel as 'n SMS gestuur en niks van julle terug gekry nie. Ek het vir 2 ure by die huis gewag. Nogmaals jammer vir die misverstand.

Frangipani House & Driftwood Cottage
Zingisa J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zingisa J

Amazing.

I would go and stay there again and again.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Hi Phumeza,
It was a pleasure hosting you .Thank you for taking the time to write a review.
Much appreciated,
Sally

Frangipani House & Driftwood Cottage
Morne S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Beslis aanbeveel.

Netjies, skoon en baie ruim. Naby als geleë. Pragtige kamers en volledig toegerus.

Babs K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Babs K

Heerlik.

Ons was aangenaam verras. Dis prentjiemooi en die linne is van 5-ster gehalte. My 2 viervoetjies was veilig en dit is rystoelvriendelik. Enigste nadeel. Ons het net 1 nag oorgeslaap, dit was te kort. Thanks Sally, love the sweeties. Sal weer gaan vir langer.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Hi Babs,
Thank you for taking the time to write a review for Driftwood Cottage.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Sally

Frangipani House & Driftwood Cottage
Eloise D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise D

Ons verblyf was vreeslik lekker en ek sal enige tyd Frangipani House aanbeveel.

Was baie lekker en sal weer by Frangipani House bly.

Yolande D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Goeie waarde vir jou geld. Voel of jy tuis is.

Pragtige, netjiese en goed toegeruste blyplek. Naby alles wat jy kan nodig kry, soos byvoorbeeld winkels ens. Beveel onvoorwaardelik die blyplek aan.

Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer

Dankie Yolande, ons hoop om julle weer te verwelkom. Dankie dat jy Frangipani so skoon gelos het.

Frangipani House & Driftwood Cottage
Russell B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell B

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjiese verblyf en perfek geleë in die dorp. Sally was 'n great "host" en ons sal definitief teruggaan as ons die omgewing weer besoek.

Aletia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aletia S

Dit was 'n heerlike ruskans, blaaskans met 'n gasvrou wat jou op die hande dra.

Dit was 'n onvergeetlike vakansie-ervaring en die gasvrou, Mev Claassen het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en gerieflik te kon kuier. Ons sal definitief weer by Frangipani House gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d7103acd22eadea1777a9a40ae5402b2c237f932a8787ac135a4e23ff303a8f263ddfbfec8f9fbdefa7487640ab6c25da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Campbell Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.588621341059 26.882363542923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang