Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frangipani House & Driftwood Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Graeme M
1 nag
5.0
Mrt 2023

Felt like home. Thank you very much Sally for an amazing stay in your very clean & comfortable cottage. Your advice on what to do and see in Port Alfred made it a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrelle L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Great eye to detail. Very friendly and well organised. Very nice little touches. Clean and spacious. Sally was very professional and well organised. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sally
Frangipani House & Driftwood Cottage
Thank you for taking the time to write this review. Really appreciate it. Hope to see you again soon.

John C
1 nag
5.0
Des 2022

Excellent. Driftwood Cottage was a perfect stopover for my daughter, her friend, and me. The place was exceptionally clean with unexpected extras such as drinking water, milk, etc. We will not hesitate to book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin O
1 nag
5.0
Jul 2022

Behulpsaam en baie dierevriendelik. Baie lekker gebly. Ligging perfek. Sally is baie bedagsaam en vriendelik. Erf lekker groot vir groot honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Frangipani House & Driftwood Cottage
Dankie Karin, so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien. Sally

Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Gerieflik, stil area. Baie netjies, goed toegerus, onderhoud goed, gasvrou baie vriendelik en gehelp waar sy kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Beveel sterk aan. Baie goeie keuse vir verblyf. Baie stil area. Sally het ons verwelkom en verder het ons niks kortgekom nie. Alles daar wat mens nodig het. Thanks Sally, we enjoyed the stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pleasant. Pleasant stopover on the way to Port Shepstone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche P
1 nag
4.8
Feb 2022

Baie gerieflik en mooi ingerig. Uitstekende uiteensetting vir enige iemand wat met diere reis. Die plek is netjies omhein. Die eienaar was baie vriendelik en akkommoderend. Die Driftwood Cottage is baie gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karenza F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Relaxing and great. Relaxing and great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R880
R880 R704
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R704
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d7103acd22eadea1777a9a40ae5402b2c237f932a8787ac135a4e23ff303a8f263ddfbfec8f9fbdefa7487640ab6c25da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R704 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Campbell Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.588621341059 26.882363542923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang