Franka Gastehuis
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alameinstraat 21, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kom geniet 'n aangename verblyf in ons gerieflike eenhede wat in 'n rustige omgewing geleë is. By Franka Gastehuis het ons ongelooflike welige groen tuine waarin mens kan ontspan terwyl jy die oorvloedige voëllewe op ons eiendom geniet. Daar is 'n braai-/lapa-area asook 'n swembad vir daardie warm somersdae.
Al ons eenhede het privaat ingange, wat jou verblyf so bietjie meer spesiaal en privaat maak. Ons het veilige, onderdakparkeerplek vir al ons gaste asook elektroniese hekke. Verblyf beskikbaar sluit B&B en selfsorg-eenhede in.
Elke eenheid het 'n TV met DStv, yskas, plafonwaaier, verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe. Aandetes en middagetes is op versoek beskikbaar en ons het kredietkaartfasiliteite so mens hoef nie bank toe te hardloop nie.
Gaste van alle vlakke van die samelewing is welkom om rustigheid en gasvryheid by ons gerieflike huis te ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jeandre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Alameinstraat 21, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Franka Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alameinstraat 21, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang