Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frankfort Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Lisbie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Tuis gevoel. Gasvry ontvang. Heerlike ontbyt geniet. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
1 nag
5.0
Okt 2023

Heerlik en rustig. Frankfort Guesthouse is rustig, mooi en het baie spasie vir mense soos ek wat nie van klein vertrekke hou nie. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie Elizabeth. Ons waardeer jou terugvoering.

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Warm en gemaklik. Alles in die kamer was kraakskoon en netjies, met alle geriewe om 'n oornagverblyf gemaklik te maak. Die elektriese komberse was 'n bonus in die winterkoue. Ontbyt was 'n heerlike ervaring, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het.

Torien P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Rustig en netjies. Al wat gepla het was die baie gerantsoeneerde tee, koffie en slegs 2 klein drie-hoekie melkies vir 2 mense vanaf Saterdagmiddag tot Sondagoggend 10:00.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Goeie more Torien, Jammer om te sien dat koffie, tee en melkies te min was. Sal dit opneem met die persoon verantwoordelik vir die kamer se skoonmaak ens. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete Marike Frankfort Gastehuis

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Landi G
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Baie vriendelike diens! Baie vriendelik met goeie kommunikasie en aanpasbaarheid by behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie Landi, ons het jou geselskap geniet. Hoop ons sien jou sommer gou weer by ons gastehuis.

Landie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige gastehuis. Gastehuis is pragtig, netjies en die eienaar vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrand H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Lekker. Baie netjies en goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Baie dankie Gerbrand groete Frankfort Gastehuis

Chantel T
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Gemiddeld. Die kamer en badkamer het geen vullisdrommetjie gehad nie en ook geen spieël in die kamergedeelte wat baie beperkte spasie was wat haardroogmaak beperk het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Baie dankie vir die terug voer Chantel, die kamer is een van die nuwe kamers en ons waardeer die terugvoer en maak werk daarvan. groete

Anita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtige kamer. Mooi omgewing. Ons kamer was pragtig en gerieflik. Het net oorgeslaap vir 'n troue, so die kamer het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Frankfort Guesthouse
Baie dankie Anita, hoop ons sien jul gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b327f9a0ab58d4695a488168f885fb8a836f892a8549dbe7fe644ab3324357c455ac13ad909342264d16580a37225a3b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 17 Park Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.275799157642 28.499431157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang