Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frankfort Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Frankfort Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lisbie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbie L

Tuis gevoel.

Gasvry ontvang. Heerlike ontbyt geniet. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Elizabeth B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Heerlik en rustig.

Frankfort Guesthouse is rustig, mooi en het baie spasie vir mense soos ek wat nie van klein vertrekke hou nie. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Elizabeth. Ons waardeer jou terugvoering.

Frankfort Guesthouse
Hanlie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Warm en gemaklik.

Alles in die kamer was kraakskoon en netjies, met alle geriewe om 'n oornagverblyf gemaklik te maak. Die elektriese komberse was 'n bonus in die winterkoue. Ontbyt was 'n heerlike ervaring, baie dankie!

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het.

Frankfort Guesthouse
Torien P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Torien P

Rustig en netjies.

Al wat gepla het was die baie gerantsoeneerde tee, koffie en slegs 2 klein drie-hoekie melkies vir 2 mense vanaf Saterdagmiddag tot Sondagoggend 10:00.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Goeie more Torien,

Jammer om te sien dat koffie, tee en melkies te min was. Sal dit opneem met die persoon verantwoordelik vir die kamer se skoonmaak ens.

Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete
Marike
Frankfort Gastehuis

Frankfort Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Landi G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Landi G

Baie vriendelike diens!

Baie vriendelik met goeie kommunikasie en aanpasbaarheid by behoeftes.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Landi, ons het jou geselskap geniet. Hoop ons sien jou sommer gou weer by ons gastehuis.

Frankfort Guesthouse
Landie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie F

Pragtige gastehuis.

Gastehuis is pragtig, netjies en die eienaar vriendelik en behulpsaam.

Gerbrand H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrand H

Lekker.

Baie netjies en goeie kliëntediens.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Gerbrand
groete
Frankfort Gastehuis

Frankfort Guesthouse
Chantel T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chantel T

Gemiddeld.

Die kamer en badkamer het geen vullisdrommetjie gehad nie en ook geen spieël in die kamergedeelte wat baie beperkte spasie was wat haardroogmaak beperk het.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer Chantel, die kamer is een van die nuwe kamers en ons waardeer die terugvoer en maak werk daarvan.
groete

Frankfort Guesthouse
Anita F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Pragtige kamer. Mooi omgewing.

Ons kamer was pragtig en gerieflik. Het net oorgeslaap vir 'n troue, so die kamer het voldoen aan ons behoeftes.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anita, hoop ons sien jul gou weer.

Frankfort Guesthouse
Roüa P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roüa P

Dit was regtig fantasties gewees. Ons het dit voorwaar baie geniet.

Die gasvryheid was wonderlik gewees. Die ontbyt die volgende oggend was baie lekker gewees en die kwaliteit van die kamers was besonders. 10/10.

Frankfort Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Roua, vir jou resensie.

Frankfort Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b327f9a0ab58d4695a488168f885fb8a836f892a8549dbe7fe644ab3324357c455ac13ad909342264d16580a37225a3b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 17 Park Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.275799157642 28.499431157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang