Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frankfort Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Frankfort Guesthouse is in die hartjie van Frankfort, 'n plaasdorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.

Verblyf word in 10 kamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die B&B het 'n klein versameling boeke, asook 'n sit- en eetkamer. Aandete is op versoek beskikbaar en daar is gemeenskaplike binne- en buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Lisbie L
Gesin met tieners
5.0
Tuis gevoel. Gasvry ontvang. Heerlike ontbyt geniet. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.
Apr 2024
Elizabeth B
5.0
Heerlik en rustig. Frankfort Guesthouse is rustig, mooi en het baie spasie vir mense soos ek wat nie van klein vertrekke hou nie. Die gasvrou is baie ...
Sien meer
Okt 2023
Hanlie P
Saam met lewensmaat
5.0
Warm en gemaklik. Alles in die kamer was kraakskoon en netjies, met alle geriewe om 'n oornagverblyf gemaklik te maak. Die elektriese komberse was 'n ...
Sien meer
Jul 2023
Landi G
4.8
Baie vriendelike diens! Baie vriendelik met goeie kommunikasie en aanpasbaarheid by behoeftes.
Jul 2023
Torien P
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en netjies. Al wat gepla het was die baie gerantsoeneerde tee, koffie en slegs 2 klein drie-hoekie melkies vir 2 mense vanaf Saterdagmiddag tot...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Gaste dink Frankfort Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b327f9a0ab58d4695a488168f885fb8a836f892a8549dbe7fe644ab3324357c455ac13ad909342264d16580a37225a3b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 17 Park Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.275799157642 28.499431157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang