Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frankfort Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Franci V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik. Baie netjies! Vriendelike ontvangs. Puik. Sal geen ander plek bly as daar in Frankfort. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker geslaap. Baie laat daar aangekom. Was load shedding. Sal aanbeveel dat hulle 'n inverter en batterye installeer as dit loadshedding is. Druk van water is dan ook swak met loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Frankfort Self-catering
Hi Marlyne, baie dankie vir jou aanbevelings.

Sandra O
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly. Sal hierdie plekkie hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Pragtige plek, goed toegerus. Geen warm water in 2 kamers - gasvrou het voorgestel ons ruil self die gasbottels. Sy sou die volgende oggend iemand stuur, maar ons was vroeg weg.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sandra O
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Baie skoon en netjies. Eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Frankfort Self-catering
Baie dankie Sandra, dit was heerlik om julle hier te he.

Hendrik Johannes O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Puik! Sal beslis weer daar oorslaap. Skoon, gerieflik en ruim. Het baie tuis gevoel. Parkeerruimte net bietjie knap as mens met 'n groot voertuig aan die linkerkant binne moet parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest A
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Baie gasvry en vriendelik. Was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Eienaar doen baie moeite en kommunikeer gereeld met gaste. Kamer was baie ruim en die basiese benodgihede bv. yskas, mikrogolf, ketel en TV is beskikbaar. Was lekker rustig en sal dit aanbeveel as jy 'n wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johannes
Frankfort Self-catering
Ernest, dit was net n plesier. Jy is baie welkom. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Ian F
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2023

Teleurstellend. Die eenheid word bemark as selfsorg. Dit is 'n grap. Die toerusting beskikbaar is hoogstens goed vir die opwarming van gekoopte, klaar gaar voedsel. Die kamer is netjies en die bed gerieflik. Die badkame dak is egter vol muf. Dit is 'n gesondheidsprobleem en 'n aanduiding dat die eienaars nie werklik die eenhede inspekteur nie. Ons sal nie die gastehuis aanbeveel nie en sal vir seker nie weer daar orrnag nie. Vir wat mens kry is die prys buitensporig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Johannes
Frankfort Self-catering
Hi Ian, Baie dankie vir jou insette. Met die bou van ons 4 nuwe eenhede word daar aandag gegee aan alles. Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 4, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c2d66e8a28c1740455403aed3d257f90b63e870adad310b52306b99b7b66af3f1ceb372f5ddfe9d436f8704d518ad52fc3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 4 Luyt Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 07:00-12:00 10:00 -27.277715621963 28.502231240273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang