Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frankfort Self-catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Frankfort Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Franci V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Gerieflik.

Baie netjies! Vriendelike ontvangs. Puik. Sal geen ander plek bly as daar in Frankfort. 5 ster.

Marlyne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyne B

Lekker geslaap.

Baie laat daar aangekom. Was load shedding. Sal aanbeveel dat hulle 'n inverter en batterye installeer as dit loadshedding is. Druk van water is dan ook swak met loadshedding.

Frankfort Self-catering se terugvoer

Hi Marlyne, baie dankie vir jou aanbevelings.

Frankfort Self-catering
Sandra O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Baie netjies en skoon.

Het baie lekker gebly. Sal hierdie plekkie hoogs aanbeveel.

Hilda B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hilda B

Pragtige plek, goed toegerus.

Geen warm water in 2 kamers - gasvrou het voorgestel ons ruil self die gasbottels. Sy sou die volgende oggend iemand stuur, maar ons was vroeg weg.

Sandra O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Uitstekend.

Baie skoon en netjies. Eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

Frankfort Self-catering se terugvoer

Baie dankie Sandra, dit was heerlik om julle hier te he.

Frankfort Self-catering
Hendrik Johannes O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Johannes O

Puik! Sal beslis weer daar oorslaap.

Skoon, gerieflik en ruim. Het baie tuis gevoel. Parkeerruimte net bietjie knap as mens met 'n groot voertuig aan die linkerkant binne moet parkeer.

Ernest A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest A

Baie gasvry en vriendelik.

Was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Eienaar doen baie moeite en kommunikeer gereeld met gaste. Kamer was baie ruim en die basiese benodgihede bv. yskas, mikrogolf, ketel en TV is beskikbaar. Was lekker rustig en sal dit aanbeveel as jy 'n wegbreek soek.

Frankfort Self-catering se terugvoer

Ernest, dit was net n plesier. Jy is baie welkom. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Frankfort Self-catering
Ian F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ian F

Teleurstellend.

Die eenheid word bemark as selfsorg. Dit is 'n grap. Die toerusting beskikbaar is hoogstens goed vir die opwarming van gekoopte, klaar gaar voedsel. Die kamer is netjies en die bed gerieflik. Die badkame dak is egter vol muf. Dit is 'n gesondheidsprobleem en 'n aanduiding dat die eienaars nie werklik die eenhede inspekteur nie. Ons sal nie die gastehuis aanbeveel nie en sal vir seker nie weer daar orrnag nie. Vir wat mens kry is die prys buitensporig.

Frankfort Self-catering se terugvoer

Hi Ian,
Baie dankie vir jou insette. Met die bou van ons 4 nuwe eenhede word daar aandag gegee aan alles.
Groete,

Frankfort Self-catering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 4, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c2d66e8a28c1740455403aed3d257f90b63e870adad310b52306b99b7b66af3f1ceb372f5ddfe9d436f8704d518ad52fc3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 4 Luyt Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 07:00-12:00 10:00 -27.277715621963 28.502231240273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang