Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Franklin House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Antonio S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio S

Lekker gebly, skoon en als wat mens kort.

Lekker gebly en hulle was wonderlik.

Yolande N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande N

Verblyf en gasvrou was uitstaande.

Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Heather het seker gemaak dat ons niks kort nie. Ons het heerlik gebly, selfs ons hondjie was baie tuis en gelukkig. Sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel. Baie dankie Heather en David, alles was puik!

Shannon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Fantastic.

We were very happy, the host was accommodating and friendly.

Hans G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G

Awesome stay.

Heather and David are great hosts, a great welcoming and farewell. There was nothing that we needed that was not available. Truly pet friendly with our own yard for the dogs.

Reze R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze R

Het lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het. Is ook lekker naby alles!

Het lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het. Dankie!

Almarie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie K

Gemaklik.

Wel, toe ons besef dis die laaste dag was dit 'n hartseer een. Ons kuier was so aangenaam. Baie welkom gevoel, en sommer vriende geword. Sal definitief aanbeveel, selfs Beeno ons hondjie was so bederf.

Ansie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H

Skoon, netjies, sentraal geleë en veilige onderdak parkering. Puik verblyf.

Lieflike verblyf. Groter as wat dit lyk op die foto's. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Plek was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Natasja R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R

Perfekte verblyf.

Wat 'n wonderlike ervaring. Die gasvrou is uitstekend en gee aandag aan die kleinste detail. Ons was gemaklik en alles was presies soos ons dit verwag het.

Lizelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Prettig pragtig en net lekke.

Kan net vir die baie dankie sê vir die pragtige blyplek. Dit is skoon, netjies en voel soos jou huis van die huis af! Hulle het 'n pragtige tuin waar jy lekker kan kuier om die tafel. Sal definitief die plek aanbeveel vir gesinne om te kuier. Hulle het vir ons vars handdoeke en beddegoed gegee en gaan die ekstra myl om hulle gaste gelukkig te hou!

Bernadine K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine K

Very clean, comfortable and pet-friendly.

From the initial booking to our check-out, everything was handled in a professional and efficient way. The welcome was warm and friendly; she showed us around and explained where everything was and how things worked. She kept us updated on the load-shedding schedule and responded promptly to enquiries during our stay. Franklin House was spotlessly clean (apart from the outside of the stove) and is well-equipped. The enclosed garden was lovely for us to relax in and for our 2 Staffies to explore safely. The ample on-site, under-cover parking was an added bonus. The house is very well-located in terms of access to major routes. A most enjoyable and comfortable stay with a charming hostess.

Gloudi B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudi B

Very neat, very lovely hosts.

The hosts were most warm and welcoming, and the facilities were very neat and spacious. We enjoyed our short stay and would definitely recommend to anyone.

Lizette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Tuis gekom.

Heather se plekkie, Franklin House, is wonderlik verby! Heather voel soos 'n ou vriendin en haar gasvryheid is regtig iets besonders. Ons het as gaste opgedaag en is as vriende weggegaan. Die huis self is pragtig, met 'n lieflike tuin vir ons 2 worshonde, veilige parkering agter 'n hek, 'n heerlike binnebraai en 'n uitstekende sitkamer om die rugby te kyk. Dit was 'n veilige hawe in 'n stresvolle tyd in ons lewens. Ons sal definitief weer daar kuier.

Delanja M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanja M

Lovely and neat. Peaceful and quiet.

Owners were very friendly and helpful.

Jan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Al wat ek kan se is wow wow wow.

Die plek was baie mooi. Die gasvryheid van Heather vandat ons daar aangekom het was bo ons vuurmaakplek. Die TV en ligte wat heeltyd aan was ten spyte van loadshedding. Die plek is lekker groot met die braai binne, ons het ons geniet. Danki Heather. Jy is tops.

Madeleen P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P

Lekker gebly.

Die warm water in die badkamer was nie baie warm nie, meer lou, dit was baie koud met geen heater of warm komberse nie, was maar moeilik met 'n baba in die koue huis sonder enige hitte. Verder lekker gebly.

Kalynn H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalynn H

Relaxing.

We had a lovely, relaxing, comfortable stay at Franklin's place. We were warmly welcomed and Heather always communicated daily with any important information. We will definitely be back. Thanks once again Heather.

Michael K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

120% waarde vir ons geld.

Geriewe is baie netjies en meubels in goeie, huislike smaak.

Agnes F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes F

Truely home away from home!

Thank you Heather and David for a most pleasant stay. LaReine our fur baby also wish to thank you.

Melissa W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W

It was too short. But I thoroughly enjoyed my time at Franklin House.

Heather and David were incredible hosts. They went out of their way to assist me. They were so friendly and welcoming. The house was beautiful and had everything I needed. And my dog loved the huge garden. I will definitely be recommending them to friends and family.

Sandra P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Kort vakansie in die Kaap.

Meer as voldoende plek om in te bly! Bonus was om krag te kon hê tydens loadshedding! Ons was vriendelik ontvang in 'n skoon en netjiese plek. Baie lekker gebly!

Marguerite M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite M

Amazing stay, lovely host and wonderful place.

We had a wonderful stay at Franklin house. The host was very friendly and always informed us on the load shedding schedule. Best of all, it's pet friendly.

Doreen J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen J

Excellent

Great and friendly.

Marisa R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R

Baie rustig en ontspannend.

Sitkamerbanke was 'n groot trek vir my want mens kan lekker ontspan en TV kyk, huis het verder alles wat mens sal nodig hê, baie lekker kuierplek in die kombuis, en die skilpaaie het ook vir ons kom hallo se die oggend. Water drukking in stort was net baie flou gewees, maar mens kan dit oor kyk as jy net vinnig wil was.

Joeks L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L

Het heerlik gebly en sal weer daar gaan bly.

Beveel Franklin House hoogs aan aan enige reisiger wat die provinsie besoek.

Loraine C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Gerieflike, veilige, huislike verblyf.

Die verblyf is gerieflik geleë met veilige parkeerplek vir voertuie onder 'n afdak. Heerlike groot kombuis/braaiarea, asook grootskerm-TV met vol DStv-pakket. Eienaars woon op die perseel, en is baie hulpvaardig met enige verdere behoeftes. Baie dankie, lekker gebly.

Kerry O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry O

Great stay at Franklin House.

The accommodation clean and what was not available, Heather assisted us with. We will definitely be staying there again. Thank you David and Heather for being so accommodating.

Thomas G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G

Die verblyf was onverbeterlik.

Franklin House was baie sentraal geleë en ons kon maklik by ons bestemings in Kaapstad uitkom. Ons was baie hartlik ontvang en die verblyf is baie huislik en daar was geen tekortkominge nie. Baie dankie aan Heather en David vir die gesellige manier waarmee julle ons laat tuis voel het. Ons sal enige tyd weer Franklin House in die toekoms gebruik en dit ook aanbeveel vir ander mense.

Jacky J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky J

Oulike netjies plekkie, feels like home away from home!

Alles was puik, eienaars miskien WiFi uncapped kry, veral gesinne met kinders waar ouers dalk moet zoom meetings doen, is dit nodig.

Christo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Dit was lekker en gerieflik, veral met die honde. 'n Paar goedjies het gepla.

Ons sou graag 'n tafel wou hê om by te kan sit en eet, die yskas is nie voldoende nie, dit is net 'n tipe van "bar fridge" en nie geskik om ys te maak/bêre nie. Daar is ook nie plek om jou vleis te vries nie. Daar is ook nie 'n skinkbord en paar "utensils" nie beskikbaar nie. Whisk, steakmesse, opdien bakke en lepels om op tafel te gebruik by die ete. Die Wi-Fi is ook net beskikbaar op een kol in die hele area.

Dirk N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N

Baie lekker gekuier sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie vriendelike gasvrou en warm ontvangs gehad, sal Franklin House enige tyd aanbeveel. Baie dankie Heather en David!

Franklin House se terugvoer

Thank you so much Dirk.
Was a pleasure getting to know you all.
I'm sure we will meet again. The grand old 'Duke of Yorkie, says hi.

Regards,
Heather

Franklin House
Juanita J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Was regtig heerlik en baie lekker verblyf.

Sal definitief wees hierdie wonderlike plek gebruik. Skoon en netjies met warm ontvangs by aankoms. Waarde vir geld.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much Juanita.
It was so good meeting such a lovely family.
Take care.

Regards
Heather

Franklin House
Michelle N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Die beste en die mooiste plek ooit.

Dit was meer as net uitstekend. Ek sal nooit weer op ’n ander plek in die Kaap bly nie. Vriendelik, oulik en regtig die mooiste plek.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much Michelle. It was great meeting you and I am sure we will remain friends for many years to come.

Regards
Heather

Franklin House
Lizelle K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Rustig, netjies en sentraal.

Pragtige plekkie, vriendelike gasheer.

Franklin House se terugvoer

Thanks so much. Was a pleasure having u stay here.

Franklin House
Rolene S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene S

Was very nice.

We loved staying there as a family, everything was very nice.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much, Rolene.

I wish you and your family all the best. It was lovely getting to know you all.

Kindest Regards,
Heather

Franklin House
Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Aangename ervaring.

Uitstekende verblyf. Beste selfsorg wat ons nog ervaar het. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Sal Franklin House hoogs aanbeveel. Selfs ons klein hondjies was baie tuis en gelukkig. Dankie Heather. Ons waardeer.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much, Jan.
You two were great guests as well. The dogs were well behaved and a pleasure to be here.
Hope to see you again in the near future.
Take care and stay safe.
Kindest Regards,
Heather

Franklin House
Frederick J. B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick J. B

Excellent.

It was a pleasant stay and friendly people.

Margit S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit S

Verblyf en gasvrou was uitstaande!

Ons was 'n familie van 4 volwassenes. Die plek is ruim en het alle geriewe en ekstras om jou tuis te laat voel. Ons het heerlik luuks vir 'n goeie prys gebly. Heather, ons gasvrou het seker gemaak dat ons niks kort nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Franklin House se terugvoer

Thank you so much. So special of you to take the time out to say such lovely things. You were great guests too.

Franklin House
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 7, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa905e28afd3c791c1dda2d66f9bcaa3a39c58d06c8a9080142d8a1fa1b27709b5c17aad66f2e38b435bc18f10f9f853fd862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 7 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885984453265 18.602742086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang