Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin View

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 130 resensies vir Franklin View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marleen R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R

Soos bo.

Ons het laat aangekom, maar baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer was heerlik warm. Ons het nie eers nodig gehad om lugversorging te gebruik nie, en Bloemfontein was 0 grade! Ontbyt was 5 ster! Uitsig asemrowend! Sal definitief aanbeveel om hier te oornag!

Willie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Dit was asemrowend.

Dit was baie aangenaam om saam met julle kuier. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle plekkie is besonders mooi. Sien julle binnekort weer.

Madelein R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

Een van die beste gastehuise ooit! Iets uit 'n ander wereld!

Wat 'n ongelooflike gastehuis is dit nie?! Baie dankie vir uitstaande verblyf, diens en gasvryheid. Onoortreflik!

Maryna E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E

Wonderlike diens, pragtige verblyf en baie goeie diens. Hoogs aanbeveel.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, akkommodasie is ruim, netjies met alles wat jy kan benodig. Diens was voortreflik.

Frants P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frants P

Fantastiese uitsig en heerlike ontbyt.

Kommunikasie was goed en ek het die aand wat ek oorgebly het geniet.

Arnau Marcel W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnau Marcel W

Fantasties.

Heerlik geslaap, pragtige uitsig, lekker ontbyt.

Marike M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M

Heerlik mooi!

Franklin View en al die gawe mense daar sal ons beslis weer sien.

Margaretha Louisa (marli) V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha Louisa (marli) V

Rustig, netjies, mooi.

Ongelooflike mooi ligging, pragtige uitsig en vriendelike diens! Ek sal beslis aanbeveel! Waarde vir geld!

Kaylyn V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylyn V

Beautiful break away.

Very beautiful scenic views away from the busy town. Great for a break away. It had everything we wanted and needed for our stay. And as a bonus, we got to enjoy an amazing breakfast.

Carel H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H

Ek besoek Bloemfontein op 'n gereelde basis vir besigheid.

Pragtige uitsig gedurende die smaaklike ontbyt wat bedien word en deur die eienaars. Die persoonlike aandag is vir seker 'n aangename ervaring.

Tharina Bennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina Bennie V

Heerlike ontbyt, pragtige uitsig.

Sien sterre.

Hilda B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Heerlik gekuier.

Franklin View is 'n pragtige, goed versorgde gastehuis. Eienaar is ook baie vriendelik.

Ilse V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Pragtige gastehuis.

Dit is 'n pragtige gastehuis wat goed geleƫ is naby restaurante en winkels. Die uitsig is pragtig en die kamers is netjies en ruim. Die ontbyt was heerlik.

Shenaye V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shenaye V

The view at full moon was super. Very scenic on the balconies.

Beautiful view, massive rooms. Lots of stairs but do have balustrades. Could have a bigger shower entrance if you are a big person; it's a squeeze. Also, a safety rail in the shower would be good.

Annelie G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G

Baie lekker. Ontbyt heerlik.

Baie lekker gebly, plek skoon en netjies. Eienaar baie behulpsaam. Ontbyt 5 ster.

Anita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Heerlike oornagakkommodasie.

Franklin View het uitstekende akkommodasie, kamers is pragtig met 'n mooi uitsig. Ontbyt is heerlik, die gasheer en vrou is vriendelik. Sal vir seker weer hier kom bly!

Bea V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V

Best in Bloem!

Mooiste gastehuis in Bloem! Die diens is uitstekend Die ontbyt en uitsig is 5-ster. Definitief my eerste keuse as ek Bloemfontein besoek. Loadshedding staan ook nie in die pad nie. Fantasties!

Mpho S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho S

Tranquility with spectacular views.

Cool, calm and collected. Space for tranquillity.

Graham M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M

Wonderlike uitsigte en mooi ontwerp van die gastehuis met sy ligging op die koppie.

Vriendelike Ontvangs. Indrukwekkende en innoverende argitektuur.

Johan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie happy.

Baie mooi uitsig. Sal weer daar bly.

Cornel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Mooi view en vriendelike mense.

Lekker gebly. Lekker kos.

Anton P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Heerlik en ontspanne. Ligte is buite is steurend as jy met oop vensters slaap. Bewegingsgeaktiveerde ligte sal voldoende wees.

View is fantasties. Waarsku ouer persone dat daar baie trappe is. My bejaarde ma sou beslis in die motor moes slaap as sy by was.

Gert M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Die stad besoek om 'n troue by te woon.

Ons het in Bloemfontein oorgeslaap vir my niggie se troue. Die uitsig oor die stad is baie mooi en die ontbyt was heerlik gewees. Gustav-hulle was uitstekende gasheer en gasvrou gewees en ons sal definitief terugkom.

Karen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Uitstkend.

Dit was besonders soos vantevore. Uitstekende diens en asemrowende uitsig oor Bloemfontein. Het al 6 keer hier gebly en sal definitief weer.

Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun D

Very relaxing and comfortable.

Friendly service. My wife loved the tub. Luxury stay as promised. The room met expectations.

Kobus K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Franklin View is 'n ideale oorslaapplek in Bloemfontein.

Die kamer waarin ons geslaap het is lekker ruim met sonskyn wat die kamer opwarm vir die koue winterdae. Die kamer is goed toegerus. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit. Dankie Gustuv en Marietjie.

Hetta P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta P

Gerieflike blyplek met besonderse uitsig.

Modern en goed toegerus, die eenheid is ideaal vir 'n naweek se kuier. Die eienaars en personeel het goed na alle behoeftes omgesien, vanaf die aankoms en inboek tot die vertrek.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Uitsteukende diens.

Franklin View was maklik om te vind. Baie goeie welkoming gekry en die diens was uitstekend!

Susan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Franklin View is pragtig met 'n asemrowende uitsig oor die stad. Besonders gasvry, heerlike ontbyt en ruim, skoon kamers.

Dit was heerlik om daar te oornag en sal beslis weer van Franklin View gebruik maak in die toekoms.

Joey S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Baie vriendelike ontvangs en netjies.

Die mense is baie vriendelik en die plek uiters netjies. Ontbyt was puik gewees!

Cecilia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

As Bloemfontein residents, we at times forgot that we were in Bloemfontein. It was just so unexplainably beautiful.

Stunning accommodation. The views were spectacular during the day and even more so at night. Dinner was very delicious as was breakfast. All in all just an unforgettable experience. Thank you for your hospitality.

Kellee K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kellee K

Wow.

Great view. Clean room. Delicious breakfast. Thank you.

Sonja S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Home away from home.

Staff is very friendly and helpful, stunning view. Can't wait to visit again.

Louis B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie lekker plek om te bly.

Mense is baie gasvry. Baie lekker ontbyt. Sal altyd daar bly as ek Bloemfontein moet besoek as daar is plek. Baie lekker ontbytvertrek met 'n mooi uitsig. Kamer is baie ruim en netjies met alles wat jy nodig het.

Pierre J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

A good choice for a mid-journey stayover.

Franklin View exceeded our expectations for all-round comfort, value for money and a peaceful stay. Our hostess prepared my wife and I a hearty breakfast before we continued on our journey the next day. I can definitely recommend Franklin View and will stay here again whenever in Bloemfontein.

Marc J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc J

Absolutely loved every aspect of our stay.

One of the best "overnighters" we have had. From the way a misunderstanding between us was dealt with, to the way we were welcomed by the host himself as we arrived late in the evening, to the attention to detail and cleanliness of the room. The setting of the venue against the side of a hill is just beautiful. The following morning we had a spectacular view of the city, from our bedroom, as the sun rose over a mist covered city. Our short stay was capped with a delicious breakfast just before we left. We would go back anytime.

Enrico V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico V

Pragtig en vriendelik.

Die mense was verskriklik vriendelik en behulpsaam, die plek is asemrowend mooi met onbeskryflike uitsigte. Die kamers is mal pragtig en die beddens baie baie gemaklik. Het tuis gevoel en was hartseer om te waai.

Riette W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Pragtige kamers. Welkom gevoel. Heerlike ontbyt.

Sal beslis weer by Franklin View oornag.

Hubertus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubertus V

Very pleasant, great view, excellent host.

One really cannot fault anything about this place. It was great.

Kim G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G

Beautiful view and very nice room.

We only stayed one night but the room was clean, spacious and the bed was heavenly! A lot of stairs to climb and to descend with a big suitcase. But it was worth it though.

Tania A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania A

Very pleasant and we will definitely return to this guesthouse if we are in the vacinity again.

Beautiful views, friendly hosts and lovely breakfast prepared by the hostess. We enjoyed our stay and would definitely recommend it.

Chad P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chad P

Lovely location. We will be back.

We will recommend Franklin View.

Riana V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Pragtige gastehuis met uitstekende diens en gasvryheid.

Geweldig baie trappe. Ongelukkig nie geskik vir iemand wat nie gemaklik is met trappe nie.

Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Skoon en baie netjies.

Baie mooi kamer met uitsig oor die dorp. Diens baie goed.

Etienne G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Room with a view.

Vriendelik ontvang. Ruim, gerieflik, goed toegerus en gemaklik. Pragtige uitsig in 'n baie stil en rustige omgewing langs 'n natuur reservaat. Heerlike ontbyt.

Christel J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J

Uitstekend!

Lieflike gastehuis en die uitsig is onbeskryflik!

Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Uitstekend.

Baie mooi plek met vriendelike mense.

Hanlie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Franklin View het so 'n mooi ligging, pragtige akkommodasie, vriendelike personeel!

Ek kan die verblyf aanbeveel. Sal definitief weer besoek.

Wilri E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilri E

Wat 'n uitsig

Netjies, skoon en baie goeie diens. Die pragtige uitsig is 'n welkome bonus!

Tabu V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Pragtig. Uitstekende gasheer en gasvrou.

Kan aanbeveel. Gaan bly daar. Jy sal nie spyt wees nie.

Anastasia N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia N

Beautifully set accommodation.

Weā€™ve travelled for 5000 km and Franklin View was a wonderful place to crash and relax for one night! It seemed like Bloemfontein was at your feet with fantastic views over the Northern part of the city and lovely sunset and sunrise! The host, Gustav, was amazingly accommodating! He upgraded us to a more spacious room because we were with a child with no extra costs and gave us very helpful information on where to go and what to see! Thank you for our most enjoyable stay!

Stefni M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefni M

Lovely view, neat housing, great breakfast.

We had a great time overall. Would 100% come again.

Annelie W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Gerieflik, gemaklik, profesioneel, skoon, baie goeie diens.

Sien sterre.

Lezar B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezar B

Baie veilige ogewing. Goeie diens. Netjies.

Sien sterre.

Tom S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom S

Goeie ligging, baie netjies, vriendelike gasheer en gasvrou en 'n pragtige uitsig.

Ten sterkste aanbeveel.

Linique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linique B

Gemaklik, fantastiese area, goeie diens, wonderlike ontbyt.

Perfekte wegbreekplekkie. Spasie tussen kamers is bietjie naby, kan presies hoor wat in ander kamers gebeur.

Colin V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin V

Gasvry met baie goeie uitsig. Net parkeerplek wat bietjie moeilik is as mens met 'n groter voertuig ry.

Sien sterre.

Henko V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Baie netjies.

Baie netjies, skoon en vriendelik.

William M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M

Baie rustige omgewing.

Alles rondom Franklin View maak 'n persoon rustig en gemaklik.

Yolande W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W

Absolutely stunning.

Die beste gastehuis in Bloem.

Leonie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Asemrowende uitsig.

Ons was hartlik ontvang en alles was baie mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly alhoewel dit net een nag was. Sal wel terugkeer vir 'n langer besoek.

Hugo P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P

Beste gastehuis waarin ek persoonlik al tuisgegaan het.

Uitsonderlike mooi gastehuis. Puik diens. Pragtige ligging. Gasvryheid was besonders. Eienaars laat mens tuis voel. Waarde vir geld.

Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Goed geleƫ met pragtige uitsig en uitstaande netheid.

Gustav het ons hartlik ontvang en laat tuis voel. Die kamer was skoon, gerieflik met alles wat benodig word. Die ontbyt was vyfster en die uitsig vanaf die eetkamer is asemrowend. Ons sal weer by Franklin View oornag.

Johann W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Absoluut fantasties.

Hierdie verblyf is 'n voorbeeld van wat mens van vyfster verwag.

Franklin View se terugvoer

Baie dankie,
Gustav

Franklin View
Alistair P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair P

Very happy with our short stay!

Very well run and received at reception. Clean and pleasant - thank you we enjoyed our stay.

Alistair P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair P

Very happy with our short stay!

Well received by our host - clean, comfortable and will stay again.

Johan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Onverbeterlik.

Luuks, stylvol, hartlik.

Martin V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Baie goed!

Is hartlik ontvang en verblyf was goed.

Hantie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie V

Verblyf in die stad, maar weg van die stad gevoel.

Pragtige kamers. Die ontbyt was baie lekker en die vriendelike eienaars het ons baie welkom laat voel.

Anthony C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C

Uitstaande.

Pragtige ligging / uitsig.

Keith A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A

Stunning.

Will definitely visit here again.

Omphemetse S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omphemetse S

It was mind-blowing!

I absolutely loved the location. Everything was perfect.

Yolande D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Fantasties.

Baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker. Jy sal nie 'n fout maak om daar te bly nie!

Daandre' C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daandre' C

Was baie mooi en die beste diens ooit.

Hulle diens is so goed en die ligging is die beste mooiste uitsig en die kos is baie lekker.

Christo A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Besonderse ligging en uitsig.

Net die hoogste lof vir die personeel. Die ontbyt was uitstekend.

Lida O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida O

Goed geleƫ en baie goed toegerus!

Regtig stylvol, maar n mens voel tuis. Perfek geleƫ vir reis.

Andre N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Uitstekende verblyf.

Die verblyf by Francolin View was uitstekend. Die kamer was pragtig met 'n uitmuntende uitsig. Die diens was baie goed en die ontbyt heerlik. Ek sal beslis weer daar bly.

Yolande W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W

Baie lekker en gemaklik.

Franklin View is 'n pragtige plek en ek het my tyd daar baie waardeer en geniet. Net ongelooflik baie trappe om te klim, ek sal volgende keer eerder op die grondvloer wil bly.

Deb J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deb J

Stunning views and great stay.

A great stopover with beautiful views. Comfy beds and a good sized bathroom. Let down: With the prices for accommodation one would expect better quality coffee - ideally filter and fresh milk. It is the small touches that make a difference. The breakfast was also not the standard one would expect from this type of establishment.

Leni V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leni V

Mooi uitsig, plek om weer te bly.

Vriendelik ontvang. Restaurant aanbeveel wat uitstekend was. Ontbyt uitstekend.

Margaret D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret D

Waarde vir geld.

Baie rustige omgewing en vir seker een van die bestes.

Francois C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Uitstekende verblyf en diens.

Vriendelike diens deur eienaars wat baie moeite doen.

Johan F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Presies wat ons verwag het.

Kommunikasie met kliƫnte voor en gedurende die twee dae daar was puik. Alhoewel dit 'n B&B is, was drank ook beskikbaar. Definitief 'n opsie vir die toekoms.

Lucia S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S

One of the greatest places to be at, wouldn't mind going back there for another holiday.

I loved the place to the extent that I would love to take my family there.

Roelien W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien W

Beste plek in Bloem!

Ek bly elke keer as ek Bloem besoek, by Franklin View. Voordat ek Franklin View ontdek het, het ek 'n paar ander plekke probeer, maar nou sal ek altyd Franklin View kies! Die beste waarde vir geld, fantastiese ontbyt, en die ongelooflike kliƫntediens waarvoor mens kan vra! Gustaf en Erika is mens-mense, en hulle laat jou sommer voel of jy by jou eie huis is. Kamers is altyd skoon, gemaklik en netjies. Ek beveel Franklin View aan vir enigiemand - vir 'n sakereis, of privaat. Absoluut my eerste keuse!

Wian G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian G

Die atmosfeer laat jou tuis voel, jy kan jou skoene uitskop en rustig raak met 'n skemerkelkie.

Jy voel tuis. Die houtmeubels skep 'n rustige atmosfeer. Die uitsig oor Bloemfontein in die aand laat jou sommer toe om 'n skemerkelkie te drink en rustig te wees. Die ontbyt was die ysbreker om my kuier amper te verleng. Sal definitief Franklin View aanbeveel en weer daar gaan bly vir 'n kuier in Bloemfontein.

Franklin View se terugvoer

Geagte Wian
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis.
Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Ellen M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M

Pragtige uitsig, heerlike ontbyt. Dink die oprit kan moelik wees indien jy waentjie sleep.

Sien sterre.

Franklin View se terugvoer

Geagte Ellen
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Alet G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Baie mooi en netjies.

Netjies, vriendelik, mooi.

Franklin View se terugvoer

Geagte Alet
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Melanie H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Unieke verblyf en kamer met pragtige uitsigte, diens en ontbyt onverbeterlik.

Pragtige gastehuis, smaakvol, groot en uniek gemeubileerde slaapkamer en badkamer. Die uitsigte oor Bloemfontein is fenomenaal. Die ontbyt was regtig uitstekend en smaakvol. Diens was baie professional. Agv van baie reƫn was muskiete 'n problem - ek sou net voorstel dat muskietafweer-toestelle aangesit word in die kamers. Ons sal definitief weer hier kom bly as ons weer in Bloemfontein moet oorslaap.

Franklin View se terugvoer

Geagte Melani
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Hermann W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann W

Baie lekker.

Ons het ons verblyf geniet en sal Franklin View aanbeveel.

Chenell V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenell V

Asemrowend.

Nog nooit soveel gasvryheid ontvang nie. Absolute stunning plek, skoon, pragtig gemeubileer. Kry 'n warm tuiste, gemaklike en ontspanne gevoel. Ontbyt tops! Ons was uitgerus die volgende oggend. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Franklin View se terugvoer

Geagte Chenell
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Tania L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Ongelooflik lekker!

My verblyf by Franklin View was baie goed! Almal is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om alles so aangenaam as moontlik te maak! Sal dit vir enige iemand aanbeveel en indien ek weer Bloemfontein moet besoek sal ek nie huiwer waar om te gaan bly nie!

Franklin View se terugvoer

Geagte Tania
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Matthys S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike en behulpsame bestuur. Sal Franklin View vir enige iemand aanbeveel.

Franklin View se terugvoer

Geagte Thys
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Hanlie C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C

Besoek was besonder aangenaam en ondervinding was uit die boeke.

Fantastiese ontbyt en het gevind wat ek verlang het.

Franklin View se terugvoer

Goeie dag Hanlie,
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Dit was vir ons net so lekker om julle by ons te kon hĆŖ.
Ons hoop ook natuurlik om julle gou weer te sien.
Alles wat mooi is vir julle vorentoe.
Vriendelike Groete
Franklin View Span.

Franklin View
Riaan B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

The View.

Die "view" is wat die plek laat uitstaan.

Franklin View se terugvoer

Geagte Riaan
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Hennie M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Ongelooflik!

Wonderlike mense.

Franklin View se terugvoer

Geagte Hennie
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Engela B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Wonderlike verblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou!

Baie mooi gastehuis met netjiese skoon kamers. Dit het 'n pragtige uitsig oor Bloemfontein. Ontbyt was heerlik en die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Wonderlike plek om te oornag of vir 'n naweek.

Franklin View se terugvoer

Geagte Engela
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Peter L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Fantasties!

Sal langer as 'n naweek moet bly om enige fout te vind. Gustav het 'n wonderlike "hands on"-toenadering en niks is vir hom, sy vrou of die personeel te veel moeite nie. Sal weer kuier waaner ons weer in Bloem is

Franklin View se terugvoer

Geagte Peter
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Adri A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A

Baie lekker gekuier.

Vreeslik lekker gekuier. Die kamer/s (my dogter was langsaan) was lieflik skoon, netjies en baie mooi dekor. Ontbyt was lekker...vreeslik baie moeite gedoen. Dankie! Kan nie wag om weer te gaan kuier!

Franklin View se terugvoer

Geagte Adri
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Irene G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G

Sterre werd!

Gasvry ontvang. Kamers baie netjies en skoon! Heerlike ontbyt. Pragtige uitsig.

Franklin View se terugvoer

Geagte Irene
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Fanie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Uitstekend.

Die kos, diens en mense is great.

Franklin View se terugvoer

Geagte Fanie
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Ashe T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashe T

Absolute magic!

My stay Franklin View was absolute magic. Unbelievable service from Gustav. This home has unbelievable, brilliant views of Bloem. The decor and rooms are out of this world. It was such a pity I only stayed the night I could have spent a whole week living at Franklin View. Will definitely use FV when I go back to Bloem. Wish I could rate this home more than just 5 stars.

Franklin View se terugvoer

Dear Ashe,
Thank you very much for your review after your recent visit to Franklin View Guest House.
I am glad to hear that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon to Franklin View.
Kind Regards,
Chris-Marie (Jnr Assistant Manager)

Franklin View
Gillian B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian B

Great value for money and a lovely building.

Great B&B, exceptional view over Bloem, and very welcome aircon in 38 degree weather.

Franklin View se terugvoer

Dear Gillian,
Thank you very much for your review after your recent visit to Franklin View Guest House.
I am glad to hear that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon to Franklin View.
Kind Regards,
Chris-Marie (Jnr Assistant Manager)

Franklin View
Gerda W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Tuis en gasvryheid.

Die bespreking deur LekkeSlaap was baie professioneel, vinnige diens, sal verseker weer deur LekkeSlaap bespreek. Franklin View was ons vriendelik verwelkom, alles gewys, baie welkom laat voel. Die uitsig was puik en laat jou sommer tuis voel. Die ontbyt was vreeslik lekker!! Hulle het baie moeite gedoen en sal verseker weer daar bly.

Franklin View se terugvoer

Geagte Gerda
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis. Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adriaan D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Van die beste.

Baie netjies, skoon en luuks. Uitsig oor Bloemfontein fantasties. Baie vriendelik ontvang met uitstekende ontbyt. Sal enige tyd aanbeveel.

Franklin View se terugvoer

Geagte Adriaan
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis.
Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Tessa L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa L

Pragtige gastehuis, gerieflik en rustige atmosfeer. Baie vriendelike mense!

Dankie vir alles. Ontbyt was uitstekend! Die gasvryheid was baie goed.

Sharon D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Heerlik!

Die uitsig is iets om te beleef!

Magdel L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel L

Wegkomkans vir 'n getroude paartjie!

Pragtig, rustig, gasvry, met 'n heerlike ontbyt. In kort, fantasties.

Danie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Onverbeterlik!

Ligging, gasheer en gasvrou, diens, kamer, ontbyt ā”€ alles perfek. Lanklaas so lekker ontspan en goed geslaap weg van die huis af. Baie mooi uitsig!

Ronel D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Pragtige plek, rustig en asemrowende uitsig.

Baie dankie vir julle gasvryheid wat bygedra het tot 'n heerlike bederf. Ontbyt was die kersie op die koek.

Salmon S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon S

Diens is uitstekend.

Het probleme met my motor gehad, maar het vroegtydig met Gustav gereƫl dat ons laat gaan arriveer en alles was reg. Uitstekende diens.

Duane M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M

Baie netjies en kamers het als wat jou hart begeer. Diens was uitstekend!

Baie netjies en vriendelike diens. Uitstekende uitsig oor Bloemfontein. Sal verseker weer daar kom bly.

Brenda R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

Baie lekker plek, vriendelike eienaars, fantastiese uitsig!

Ons het baie lekker by Franklin View gebly. Die enigste ding waarna mense moet oplet, is die oprit na die huis wat baie skuins is. Ons het regtig baie lekker gebly en lekker ontbyt geƫet. Die plek is baie stylvol gemeubileer. Sal beslis by enigeen aanbeveel!

Petrus Gerhardus K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Gerhardus K

Netjies, lekker en gerieflik.

Goeie diens en aangename gasvryheid is aan die orde van die dag. Dis 'n plek wat almal akkomodeer en voorwaar 'n besonderse uitsig. Dankie vir alles.

Franklin View se terugvoer

Geagte Petrus
Dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek aan Franklin View Gastehuis.
Ek is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Chris-Marie (Jnr Assistent Bestuurder)

Franklin View
Sanett N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanett N

Vriendelik en gasvry.

Gustav en Marietjie was altwee baie vriendelik en gasvry gewees.

Tumelo T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo T

It is a beautiful, tranquil and classy place.

The view of Bloemfontein from the guest house is amazing. The room is beautiful and private. The breakfast is great. The management and staff are friendly and welcoming. 100% value for money.

Rachel S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Ons was tuis in 'n kamer met 'n mooi uitsig. Dit was baie mooi.

Baie dankie aan die span van Franklin View. Ons het regtig lekker gekuier en sal verseker weer so maak.

Eben A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben A

Pragtig, netjies, veilig en stil.

Baie bly ek het Franklin ontdek!

Susan C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Ongelooflike warm en vriendelike ontvangs, maar baie professioneel. Uitstekende verblyf.

Vyfster gehalte. Die ontvangs was opreg, vriendelik en professioneel. Die kamer was baie netjies en pragtig en 'n wonderlike ontbyt is aangebied heelwat vroeƫr as die vasgestelde tyd aangesien ons vroeg wou vertrek.

Johan N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Waarde vir geld.

Gehalte blyplek!

Charmain L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain L

Fantasties, gasvry en onvergeetlik!

Dis die tweede keer wat ons hier bly en dis net ongelooflike waarde vir geld. So skoon, netjies, stylvol, en die eienaars en personeel is soooo vriendelik. Hulle laat jy so tuis voel soos by jou eie huis.

Melissa B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Pragtige goed bestuurde gastehuis.

Alles was na verwagting goed, jy voel skoon tuis. Ek het oorgebly vir meer as een dag en die kamer was gladnie gediens tussendeur nie. Maar anders was die verblyf baie goed en uitstekende diens.

Coenraad S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Gemaklik en beter as 'n hotel!

Stil en veilig met 'n mooi uitsig en privaatheid!

Coen C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen C

Absoluut eersteklas.

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelike mense wat uit hulle pad uit gaan om gaste tuis te laat voel. Ons ervaring daar is onbeskryflik. Alles is uitstekend!

Leani V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leani V

Ons het baie lekker gebly!

Die ontbyt was net so lekker!

Ron L - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ron L

Fantastic view

Loved the breakfast, braai, surrounding area, and hospitality. However, I feel the toilets should be a bit more private.

Wilhelm V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V

Baie oulike gastehuis.

Baie oulike plekkie, die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou gemaklik en tuis te laat voel, en ontbyt is definitef iets om na uit te sien.

Anton G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

'n Pragtige plek!

Dit is seker die beste uitsig in Bloem, baie skoon en luuks. Hulle het vir ons 'n opslaanbed (stretcher) vir ons 5-jarige seun in die kamer gesit, wat goed gewerk het.

Vanaf R972
R972 R875
per nag (plek vir 1)
Vanaf R972
R972 R875
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R972 nouVanaf R875 per nag (plek vir 1) 130 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang