Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin View

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vir seker een van die beste. Dit was rustig, skoon en die eienaar en sy vrou is baie gasvry. Die ontbyt was heerlik. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag
5.0
Des 2024

Lekkerste plek, en baie gasvrye mense! Elke keer as ek by julle kom slaap, is dit awesome! Ek bly net by julle en sal julle elke keer ondersteun. Alles was soos elke keer perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantastiese experience! Die mense is so vriendelik, die plek is so mooi en alles is net reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was lekker en ontbyt was baie goed. Elzanne het ons goed versorg. Pragtige ligging, veilig en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die uitsig en oggend lug se alles. 5 ster! Ontbyt en verblyf baie dankie vir wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos bo. Ons het laat aangekom, maar baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer was heerlik warm. Ons het nie eers nodig gehad om lugversorging te gebruik nie, en Bloemfontein was 0 grade! Ontbyt was 5 ster! Uitsig asemrowend! Sal definitief aanbeveel om hier te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was asemrowend. Dit was baie aangenaam om saam met julle kuier. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle plekkie is besonders mooi. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Een van die beste gastehuise ooit! Iets uit 'n ander wereld! Wat 'n ongelooflike gastehuis is dit nie?! Baie dankie vir uitstaande verblyf, diens en gasvryheid. Onoortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike diens, pragtige verblyf en baie goeie diens. Hoogs aanbeveel. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, akkommodasie is ruim, netjies met alles wat jy kan benodig. Diens was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frants P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fantastiese uitsig en heerlike ontbyt. Kommunikasie was goed en ek het die aand wat ek oorgebly het geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang