Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franklin View

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marleen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos bo. Ons het laat aangekom, maar baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer was heerlik warm. Ons het nie eers nodig gehad om lugversorging te gebruik nie, en Bloemfontein was 0 grade! Ontbyt was 5 ster! Uitsig asemrowend! Sal definitief aanbeveel om hier te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was asemrowend. Dit was baie aangenaam om saam met julle kuier. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle plekkie is besonders mooi. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Een van die beste gastehuise ooit! Iets uit 'n ander wereld! Wat 'n ongelooflike gastehuis is dit nie?! Baie dankie vir uitstaande verblyf, diens en gasvryheid. Onoortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike diens, pragtige verblyf en baie goeie diens. Hoogs aanbeveel. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, akkommodasie is ruim, netjies met alles wat jy kan benodig. Diens was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frants P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fantastiese uitsig en heerlike ontbyt. Kommunikasie was goed en ek het die aand wat ek oorgebly het geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnau Marcel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Heerlik geslaap, pragtige uitsig, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik mooi! Franklin View en al die gawe mense daar sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha Louisa (marli) V
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig, netjies, mooi. Ongelooflike mooi ligging, pragtige uitsig en vriendelike diens! Ek sal beslis aanbeveel! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Beautiful break away. Very beautiful scenic views away from the busy town. Great for a break away. It had everything we wanted and needed for our stay. And as a bonus, we got to enjoy an amazing breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Ek besoek Bloemfontein op 'n gereelde basis vir besigheid. Pragtige uitsig gedurende die smaaklike ontbyt wat bedien word en deur die eienaars. Die persoonlike aandag is vir seker 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R972
R972 R875
per nag (plek vir 1)
Vanaf R972
R972 R875
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbYabvosuqMrt1a6rCqKwemNS5sAqvYnTrPpDnrA5cIVRmDSOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R972 nouVanaf R875 per nag (plek vir 1) 130 5 1 5 9 E Innes Avenue Waverley 9310 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.093508315952 26.236456632614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang