Franklin View
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Bedags het dit 'n pragtige uitsig oor bome met skakerings van pers, oranje en groen, en snags 'n uitsig oor die flikkerende ligte. Die gastehuis word maklik vanaf die N1 bereik en is slegs 5 minute van die middestad af. Die lughawe is slegs 10 minute se ry ver.
Verblyf word in groot, luukse en suite-kamers aangebied en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale en plaaslike kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis.
Die rustieke geelhout- en leer-dekor in die ruim leefarea skep 'n warm en gemaklike atmosfeer. Geniet 'n ontbyt met die getjirp van die voëls in die agtergrond. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die plonspoel afkoel.
Die gashere, Marietjie en Gustav Swanepoel, sal gaste hartlik verwelkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Gaste dink Franklin View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inneslaan 9E, Waverley, Bloemfontein, 9310, Vrystaat