Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicole V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Hoogs aanbeveel! Die ontbyt is fantasties en die beddegoed is super gemaklik! Die hele kamer is modern met al die nodige items en geriewe. Die personeel is ook uiters behulpsaam en vriendelik. Ek ondersteun hierdie hotel enige tyd weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestia O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik. Netjies, skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Die diens en behulpsaamheid van die mense was fantasties. 'n Baie lekker plekkie om te bly. Lekker ontbyt, fantastiese werkers en opsies vir aandete. Die kamers is van die beste wat ek nog beleef het. Dit is van internasionale gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was baie spesiaal, van die aankoms tot ons vertrek. Ons is Saterdag, die 29ste getroud en met ons aankoms op die 30ste, was ons baie verras met die spesiale moeite en die vonkelwyn en roosblare wat die vertrek versier het. Ons was baie verras en ons het groot waardering vir hierdie verrassing wat ons ingewag het. Nogmaals dankie aan die personeel wat ons verblyf aangenaam gemaak het. Ons sal verseker weer by die Franschhoek Boutique Hotel bly. Ons bespreking via die website was ook maklik en gerieflik. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Great location, comfortable room and great staff. We'd love to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Lekker gebly! Dit was lekker. Ongelukkig was die geiser af (net na beurtkrag) en kon ons nie die mooi bad en stortkop benut nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madalé L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Beste wittebrood destination. Ons het ons eerste aand van wittebrood hier spandeer en dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Franschhoek Boutique Hotel
Baie dankie vir jou terugvoering, Madalé. Dis wonderlik om te hoor jullie het jullie verblyf so geniet en ons hoop om jullie gou weer te sien.

Minette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie skoon en vriendelike personeel. Ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Franschhoek Boutique Hotel
Dit was wonderlik om jullie by ons te hê, Minette. Sien julle gou weer. Groete, Die span by Franschhoek

Karmi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Eksklusief, modern, mooi, lekker. Franschhoek Boutique Hotel is perfek geleë. Dit is modern, netjies en loopafstand van al die restaurante en winkels. Ons het baie lekker daar gebly, sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lion
Franschhoek Boutique Hotel
Hi Karmi Baie dankie. Jou terugvoering is wonderlik en beteken baie vir ons. Ons hoop ons sien julle somber gou weer. Groete, Die span by Franschhoek Boutique Hotel

Debra F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastic 3 night stay. Location was perfect as you could walk straight out to the village. We only had breakfast on one morning, and it was a hot, tasty English breakfast. The room was great, stunning view, comfortable, and clean. Could not fault anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R7 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc6f4e09357498ccc67003a1214544b8cfee71a8310b21b5c3651b112cfbe4e8f8c03f9814472b209a2a83a8116a91edb5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Daniel Hugo Street Corner of Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.911643655051 19.119294014861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang