Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 340 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of wittebrood, hetsy in die winter of somer.

Dié boetiekhotel bied 12 elegant gemeubileerde kamers met 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers het yskassies, wynverkoelers, ondervloerse verhitting en moderne Morso-kaggels. Elkeen het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Juliet-balkon.

Ander geriewe by die hotel sluit 'n ruim sitkamer-area, espresso-koffiekroeg, vergadersaal en 'n al fresco-sitarea in.

Franschhoek bied verskeie stap- en bergfietsroetes in die omliggende berge. Gaste kan ook forel-visvang op 'n verskeidenheid plase in die vallei. Vir 'n unieke wyntoer kan gaste op 'n perd of fiets spring en 'n paar van die wynplase in Franschhoek besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Franschhoek Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc6f4e09357498ccc67003a1214544b8cfee71a8310b21b5c3651b112cfbe4e8f8c03f9814472b209a2a83a8116a91edb5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Daniel Hugo Street Corner of Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.911643655051 19.119294014861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang