Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 766 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of wittebrood, hetsy in die winter of somer.

Dié boetiekhotel bied 12 elegant gemeubileerde kamers met 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers het yskassies, wynverkoelers, ondervloerse verhitting en moderne Morso-kaggels. Elkeen het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Juliet-balkon.

Ander geriewe by die hotel sluit 'n ruim sitkamer-area, espresso-koffiekroeg, vergadersaal en 'n al fresco-sitarea in.

Franschhoek bied verskeie stap- en bergfietsroetes in die omliggende berge. Gaste kan ook forel-visvang op 'n verskeidenheid plase in die vallei. Vir 'n unieke wyntoer kan gaste op 'n perd of fiets spring en 'n paar van die wynplase in Franschhoek besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicole V
Saam met vriende
5.0
Hoogs aanbeveel! Die ontbyt is fantasties en die beddegoed is super gemaklik! Die hele kamer is modern met al die nodige items en geriewe. Die persone...
Sien meer
Jul 2023
Hestia O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Netjies, skoon en ruim.
Mei 2023
Johan P
Besigheidsreis
5.0
Die diens en behulpsaamheid van die mense was fantasties. 'n Baie lekker plekkie om te bly. Lekker ontbyt, fantastiese werkers en opsies vir aandete. ...
Sien meer
Mei 2023
Melinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie spesiaal, van die aankoms tot ons vertrek. Ons is Saterdag, die 29ste getroud en met ons aankoms op die 30ste, was ons baie verras met di...
Sien meer
Mei 2023
Nicholas A
Saam met lewensmaat
4.8
Great location, comfortable room and great staff. We'd love to come back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Franschhoek Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 766
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 766
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat 6, Op die hoek van Van Wijk-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc6f4e09357498ccc67003a1214544b8cfee71a8310b21b5c3651b112cfbe4e8f8c03f9814472b209a2a83a8116a91edb5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 766 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Daniel Hugo Street Corner of Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.911643655051 19.119294014861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang